Els Annique
Annique products (Rooibos)
26/02/2025
Good morning
Please let me know if you are interested in placing an order.
17/02/2025
Hallo
Ek het by die *Annique-familie* aangesluit om die *Rooibos Produkte Reeks* te verkoop ... wat 'n ongelooflike nuwe ervaring vir my en ek sal jou ondersteuning so waardeer.
MAAR ... As jy nie die Annique "specials" wil ontvang nie, antwoord net met "NEE DANKIE" sodat ek jou kan afhaal van my groep ... moet my asb nie net blok nie 🫠
Intussen, voel vry om rond te snuffel in hierdie maand se brosjure. Stuur my n WhatsApp as U die brosjure wil he en deur gaan
PS: As jy dalk van enige iemand weet wat ook geinteresseerd sal wees om die produk te gebruik of wat dit ook sal wil verkoop vir 'n ekstra inkomste, verwys hulle asb na my toe 👌🏻
Rooibos Groete
Elrine/Ella
0765983019 (WhatsApp)
[email protected]
Click here to claim your Sponsored Listing.