Klein Bederf en Fejnbos Olies - Bloemfontein
KLEIN BEDERF en FÉJNBOS OLIES
Jy is geskep met 'n doel...
Net die beste! NATUURLIK! Geen skadelike geursels of kleurstowwe.
29/08/2026
Klein Bederf Produkte
LYFBOTTER 180g
Geure beskikbaar:
Lietsjie, Roos & Rooibos
Avokado & Komkommer
Lemoen & Vanielje
Melk & Heuning
Liefde & Laventel
LYFSKROP 200g / 350g / 1kg
Geure beskikbaar:
Lietsjie, Roos & Rooibos
Avokado & Komkommer
Lemoen & Vanielje
Melk & Heuning
Liefde & Laventel
Neem Kennis: Geen produk is meer in Fynbos & Winterblom beskikbaar nie.
Vir navrae of bestellings, WhatsApp 0792763277
R40 per bestelling ekstra vir koeriergeld, as jy saam met maandbestelling (Bloemfontein) bestel.
Bestellings word 1 x per maand geplaas, behalwe as jy iets dringend nodig het. Vol koeriergeld is dan betaalbaar.
24/08/2026
24/08/2026
Klein Bederf Produkte
BADSOUT
80g / 280g / 600g/ 1200g
Geure beskikbaar:
Lietsjie, Roos & Rooibos
Lemoen & Vanielje
Liefde & Laventel
Avokado & Komkommer
Melk & Heuning
Bamboes & Maroela
Sitroengras & Suikerriet
Lelie & Lenteblom
Rooibos & Kaneel
Neem Kennis: Geen produk is meer in Fynbos & Winterblom beskikbaar nie.
Vir navrae of bestellings, WhatsApp 0792763277
R40 per bestelling ekstra vir koeriergeld, as jy saam met maandbestelling (Bloemfontein) bestel.
Bestellings word 1 x per maand geplaas, behalwe as jy iets dringend nodig het. Vol koeriergeld is dan betaalbaar.
17/08/2026
S U I W E R
Kies eenvoud.
Kies SUIWER.
Elke produk is gemaak sonder natuurlike geure of kleurmiddels – net die goeie, voedende bestanddele wat jou vel nodig het. Perfek vir sensitiewe velle, babas, kinders, en almal wat van skoon versorging hou.
Wil jy jou eie unieke geur skep? Voeg jou gunsteling essensiële olie by en maak jou Suiwer-produk net so spesiaal soos jy!
As jy van “minder is meer” hou, sal die Suiwer-reeks jou nuwe gunsteling word!
17/08/2026
Nét die beste is goed genoeg vir jou gesin! 🐑🌿
Klein se NATUURLIKE produkte en unieke geure is vir 8 jaar al op almal se lippe... en lywe. Ons sien uit daarna om ons getroue Klein kliënte vir nog baie jare te bederf met NET DIE BESTE, Natuurlik!
Ons is sommer klaar opgewonde oor die 2027 Katalogus waaraan ons hard werk agter die skerms, asook 'n hele nuwe reeks Dames-Maandbokse, met 'n splinternuwe verjaarsdagboks vir hierdie lede wat bykom! 🎁🎉
Bestellings by 0792763277
Om te registreer vir jou Dames-Maandboks, teen SLEGS R395 per maand, kontak my.
17/08/2026
Klein Bederf Produkte
STORTSKROP 300ml
Geure beskikbaar:
Lietsjie, Roos & Rooibos
Avokado & Komkommer
Lemoen & Vanielje
Melk & Heuning
Houtskool & Mint
Oliekolonie
Neem Kennis: Geen produk is meer in Fynbos & Winterblom beskikbaar nie.
Vir navrae of bestellings, WhatsApp 0792763277
R40 per bestelling ekstra vir koeriergeld, as jy saam met maandbestelling (Bloemfontein) bestel.
Bestellings word 1 x per maand geplaas, behalwe as jy iets dringend nodig het. Vol koeriergeld is dan betaalbaar.
14/08/2026
Féjnbos olies
Ook beskikbaar by KLEIN
PARFUUM ROLLERS
Die rollers bied 'n praktiese manier om jouself deur die dag te omring met 'n geur wat vroulikheid, kalmte en selfvertroue uitstraal...
Die essensiële olies is gemeng met 'n draerolie om 'n sagte, maar langdurige geur te skep.
JASMINE
NEROLI
ROOS
Of die hele pakket van al 3 rollers...
Vir navrae of bestellings WhatsApp 0792763277
Bestellings word 1 x per maand geplaas.
R40 ekstra vir koerier, as jy saam met die maandbestelling bestel.
As jy iets dringend nodig het, kan ek enige tyd vir jou bestel, vol koeriergeld is dan ekstra.
10/08/2026
Klein Bederf Produkte
BADSKUIM 100ml / 300ml / 500ml
Geure beskikbaar:
Lietsjie, Roos & Rooibos
Avokado & Komkommer
Lemoen & Vanielje
Melk & Heuning
Lelie & Lenteblom
Liefde & Laventel
Rooibos & Kaneel
Houtskool & Mint
Oliekolonie
BADMELK 300ml
Geure beskikbaar:
Lietsjie, Roos & Rooibos
Lemoen & Vanielje
Avokado & Komkommer
Melk & Heuning
Lelie & Lenteblom
Neem Kennis: Geen produk is meer in Fynbos & Winterblom beskikbaar nie.
Vir navrae of bestellings, WhatsApp 0792763277
R40 per bestelling ekstra vir koeriergeld, as jy saam met maandbestelling (Bloemfontein) bestel.
Bestellings word 1 x per maand geplaas, behalwe as jy iets dringend nodig het. Vol koeriergeld is dan betaalbaar.
26/11/2025
Klein maak geskenk koop maklik!
KLEIN GESKENKE BROSJURE
Ons November Geskenke-brosjure is vol inspirasie, mooi idees en produkte wat elkeen spesiaal sal laat voel. Of dit vir ’n verjaarsdag, dankie-sê, Kersfees of sommer net ’n bederf is, jy gaan beslis iets vind wat pas by jou styl en jou begroting.
‼️BAIE BELANGRIK‼️ Jy kan nog nét tot 30 November uit hierdie spesiale brosjure bestel!
Ek plaas 28 November my laaste bestelling.
MaandBrosjure - Klein Bederf Showing all 17 resultsSorted by price: low to high Add to basket Bad Soak met SOJAkers R190.00 Add to basket Vrede en Rus Geskenkboks R350.00 Add to basket Peonie & Pienk Pomelo Pakket R350.00 Add to basket Tween/Tiener Pakket R350.00 Add to basket Debora Geskenkboks R365.00 Add to basket Mooiste Ma...
17/11/2025
Hoekom KLEIN...?
Klein-Bederf se produkte bevat geen skadelike geursels of kleurstowwe nie. Dit word gemaak van natuurlike olies en sover moontlik natuurlike basisse.
My keuse om by Klein aan te sluit was maklik...
1. As gesondheid 'n uitdaging word en jy die keuse kán maak wat om te gebruik en wat nie, toksies uit te sny, is Klein my beste opsie...
As jy dit nie kan eet nie, smeer jy dit ook nie aan jou vel nie...en andersom....
2. Dis ongelooflike produkte, met geure vir almal...
Klein het alles van kop tot tone, jonk tot oud...
3. Dis bekostigbaar en maklik om te kry.
As jy die keuse kan maak....hoekom nie?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Address
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 18:00 |
| Tuesday | 08:00 - 18:00 |
| Wednesday | 08:00 - 18:00 |
| Thursday | 08:00 - 18:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 14:00 |