dit & dat
dit = gesondheid & skoonheid
dat = baba & lekkerruik
24/02/2022
Want Klein Bederf is heerlik🐑
02/02/2022
Bederf jouself met Klein.
17/10/2020
💡Het 'n idee?💡
Ons kan dit maak!!
Kontak Dit & Dat en ons gee vir u 'n kwotasie 😀
📞Ria - 083 236 5205
02/10/2020
🐑Klein Berderf Produkte🐑
21/09/2020
‼️☕️PRAGTIGE KOFFIEBEKERS TE KOOP☕️‼️
01/09/2020
🌸TROTSE VERSKAFFER VAN PAPILLON🌸
Kontak Ria - 083 236 5205 vir 'n katalogus.
dit & dat groete
22/08/2020
‼️🌸MOENIE DIE SPESIALE AANBIEDING MISLOOP NIE🌸‼️
Slegs 10 dae oor van Vrouemaand.
Kontak my vandag nog om u bestelling te plaas.
dit & dat groete
Ria - 083 236 5205
04/08/2020
Koop enige pakket en word outomaties lid van Young Living. Koop wanneer jy WIL en kry ALTYD jou produkte teen KOSPRYS. Kontak my gerus vir enige navrae. Ria Opperman 0832365205
24/06/2020
Ek is so dankbaar dat ek by Young Living betrokke geraak het! Wens iemand het my jare gelede al vertel van die wonderlike olies!
15/06/2020
Ons gewilde Young Living Premium Starter Kit is terug in voorraad, so ook die Dewdrop en Lantern Diffusers!
Die Starter Kit is by verre die beste waarde vir geld en sluit in:
🍃 Die Young Living Dewdrop Diffuser (ter waarde van R1190.00)
🍃 10 van die gewildste A-graad Young Living Olies (5ml)
🍃 ‘n Gratis 15ml Suurlemoen-olie as ons jou op ons Essensial Reward program registreer
🍃 24% Afslag op alle aankope na die Starter Kit
Kom raak vandag nog deel van ons Klein & Young Living familie en haal die beste uit die lewe... druppel vir druppel!
Die Dewdrop en Lantern Diffusers kom elk met 2 gratis olies indien jy dit apart bestel van die kit.
Kontak Ria 0832365205
Hierdie uiltjie maak beide kinders en grootmense se harte bly. Kontak Ria by 0832365205 vir bestellings.
Click here to claim your Sponsored Listing.