Eloïse K. Champion

Eloïse K. Champion

Share

Beauty influencer and your go-to girl for makeup hacks that are ridiculous but always fun! Get ready to glam, laugh and learn! Who’s Eloïse Champion?

Known for her down-to-earth vibe, real-talk topics & reviews, Eloïse mixes humor & beauty and the things women deal with. Just your friendly beauty influencer, makeup artist and educator – with a twist! Known for keeping it real and making you laugh, Eloïse loves dishing out honest reviews, tackling all things women face and throwing in some wild makeup hacks just for fun. If you’re here for glam, humor, and a little real talk, you’re in the right place and Eloïse is your girl!

30/09/2026

Ons skiet die week ons Bridal Glow-Up Series, kan julle raai wie is ons bruid vandag?

Photos from Eloïse K. Champion's post 28/09/2026

Saterdag se makeup by Cape Classics. Julle dit was baie vroeë oggend, ek het sommer net iets aanmekaar gesit maar die pienk shimmer is een van my nuwe Chameleon Shades wat ek nou eers self uit toets. Hy is tussen pienk en goud.

26/09/2026

Magtag....🤤😂

24/09/2026

Julle ons is besig met iets baie uniek by Eloïse Beauty Group en ons is vrek opgewonde! Ons begin volgende week verfilm aan die nuwe reeks. Kan julle raai wat dit behels?

Photos from Eloïse K. Champion's post 17/09/2026

Brown Eyed Girl🤎

Gewone dag makeup soms hou ek van met 3 skakerings van bruine speel.
Lig bruin, medium bruin en donker bruin.

Photos from Eloïse K. Champion's post 09/09/2026

Hierdie was my grimeering vir die Lianie May Show. Maar ek het besef ek het so lanklaas 'n bold/daring makeup look gedoen, julle weet, 'n regte Eloïse makeup look...dink volgende week moet ek maar weer vir Eloïse uit bring en paar keybord warriors weer histeries maak😜😂

04/09/2026

Dames! Ek soek gou julle baie baie eerlike terugvoer! Asb comment!

Ek wil bietjie iets uit pure nuuskierigheid vra, en ek sal regtig eerlike antwoorde waardeer.

Hoeveel van julle sukkel met SWEET op julle GESIG?

Ek praat nie van nadat jy geoefen het of gym toe gegaan het nie ek bedoel sweet op jou voorkop, bolip, rondom jou neus of selfs jou hele gesig gedurende normale daaglikse aktiwiteite.

Veral in die somer... of tydens hot flushes.

And I am especially curious about something...

Do you find that your skin can actually feel DRY or dehydrated, but you STILL sweat excessively on your face?

Want dit is iets waarmee ek persoonlik sukkel en ek wonder hoeveel vrouens saam my die probleem beleef.

Ek wil graag weet:

Waar op jou gesig sweet jy die meeste?
Forehead? Upper lip? Nose? Whole face?

Wat trigger dit gewoonlik?
Hitte? Somer? Anxiety? Hot flushes? Menopause? PCOS? Of sommer net enige tyd?

Affekteer dit jou makeup?
Het jy al besluit om eerder glad nie makeup te dra nie omdat jou gesig so sweet?

Wat het jy al probeer om dit te stop of beheer?

Het enigiets regtig gewerk?

En die BELANGRIKSTE vraag...

Wat HET jy van die produkte of hacks gehaat wat jy al probeer het?

Ek het persoonlik al dinge probeer wat dalk gehelp het vir die sweet, maar my vel so droog, styf en ongemaklik gelos het dat my makeup daarna nog erger gelyk het!

I'm genuinely curious to know whether I'm alone in this or whether more women struggle with the same thing.

So please, give me the GOOD, the BAD and the UGLY! 😂👇

Ek lees elke comment! ❤️

Photos from Eloïse K. Champion's post 01/09/2026

Ek is so blessed om die werk te kan doen wat ek doen en saam met mense soos die te kan werk wat vir my die geleenthede gee, potensiaal sien en saam my hande vat. Dankie Here vir sulke mense, ek is bevoorreg! 🩷
Friedel Van Tonder Lianie May Heroes Live

Photos from Eloïse K. Champion's post 01/09/2026

Dané Deyzel en Maresa Rabie het gesorg dat Friedel Van Tonder se grimeering en hare ook reg is vir die Lianie May en Jay show. Kyk...laat ek julle nou een ding sê hierdie Friedel is darem werklik gebless met blerrie mooi gene!

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Cape Town?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address

Cape Town

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eloïse K. Champion posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Cape Town.