Klein Bederf Agent Centurion/Rooihuiskraal area
Klein Bederf se produkte word gemaak van 100% natuurlike olies en basisse om gesonde en gelukkige velle te verseker.
09/05/2025
Oulike olie rollers vir kinders. Bestel vandag joune by my🐑
22/01/2025
Bestel joune vandag nog!
https://kleinbederf.com/?agent=208
29/08/2023
Opsoek na 'n lekker bederf vir jouself of iemand spesiaal? Bestel jou sakkie by my🐑
☎️0834150658
10/08/2023
Bestel by my in en om Centurion en Pretoria!
09/08/2023
AUGUSTUS is reeds aan die hardloop... die Agente gaan GROOT met ons Sample Sakkies challenge maar NATUURLIK is daar ook 'n maand-brosjure!
Bestel gerus al jou gunsteling produkte by my🐑
LW die Sample Sakkie is, tydens Augustus en September, SLEGS beskikbaar by Klein Agente en Retailers, nie aanlyn of in ons winkels nie. Ondersteun my gerus!
Om self te registreer as Agent, vra gerus - ek help graag of volg die skakel:
https://kleinbederf.com/?agent=208
09/08/2023
KLEIN het reeds die wêreld en haar sussie aan die gons, maar WIE is Klein en hoekom is ons produkte op almal se lippe en VEL?
Nou kan jy self van ons SPLINTERNUWE BESTES beproef met hierdie FANTASTIESE proef-pakket teen ‘n weggee prys!
Hierdie pragtige beesleer-sakkie is PROPVOL lekker bederf en omdat alles natuurlik is, is dit veilig vir klein en GROOT!
Ons het lank gesoek en baie getoets tot als PERFEK was… Voor jy kan sê “pietie-petite” gaan Klein se top-kwaliteit natuurlike produkte jou hart steel en jou huishouding oorgevat - Van kroon tot toon!
Vir SLEGS R295.00!!!!!!!
Ingesluit:
1 x SPLINTERNUWE Byewaks LipBalm in Lietsjie&Roos
1 x SPINTERNUWE Pienk “TonicToner” 30ml - Velsorg
1 x SPLINTERNUWE MelkWas 30ml - Velsorg
1 x DagWas met Rooibos & Roos 30ml - Velsorg
1 x Looi-‘n-plooi gesigserum met o.a Rosehip, Roos- & RoosMalva olies - 3ml
1 x DagRoom 30ml - Velsorg
1 x Luuks, Beesleer-sakkie in ons pragtige TOFFIE-kleur.
Ideaal vir o.a grimering! (230x105mm)
Kry joune NOU… SLEGS beskikbaar by een van ons Klein Agente of Retailers vanaf 1 Augustus tot 30 September 2023.
R295.00!!!
Kry sommer klaar jou Kersgeskenke en eindjaar-PRESENTE want die waarde is meer as R500.00
Nét die beste, NATUURLIK!
☎️0834150658
🛒🔗https://kleinbederf.com/?agent=208
19/07/2023
HANDE BEDERF
ONS HandeWAS en HandeROOM is ‘n groot gunsteling wanneer dit kom by Hande-bederf @ Klein!
Ideaal vir daai spesiale gaste, elke kleedkamer en die perfekte geskenk vir oud en jonk….
Beskikbaar in ‘n pakket of apart - in al ons verskillende geure - dit is geen wonder dat die HandeWas en -Room al in talle gastehuise PRONK…
27/06/2023
Na amper 5 jaar is KLEIN se hart en ons missie steeds EEN:
Om altyd TOP-kwaliteit natuurlik produkte te vervaardig wat bekostig- en maklik bekombaar is regoor Suid-Afrika (en binnekort heelwat verder..)
Vir bestellings, kom kuier by Klein-aanlyn of kontak een van ons vele agente landswyd.
Indien jy wil deel raak van ons oulike span - maak seker jy volg die skakel NOU... ons wag vir JOU!
Agentskap:
https://kleinbederf.com/?agent=208
☎️0834150658
12/06/2023
Hallo Junie!
Vir aanlyn bestellings:
https://kleinbederf.com/?agent=208
Gratis aflewering in Centurion en Pretoria area:
☎️0834150658
12/06/2023
Kry jou mini diffuser voor hulle weer uitverkoop🐑
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Address
0157