Klein Bederf - Germiston
Top-kwaliteit, natuurlike produkte! Elkeen gemaak met ń KLEIN bietjie ekstra liefde.
07/10/2024
🌾💛
07/10/2024
O K T O B E R
Ek sien die SOMER nader kom… in elke kleur en in elke BLOM… Ek ruik die nuwe seisoen se lekker geur en ’n VARS pot KOFFIE… soos ek die Klein K’buis binnekom…
OKTOBER is ’n mooi maand.. en ons sien BAIE uit om met die Kers/Vakansie-FEES Katalogus te spog… en dan, SOWAAR is dit ook nie 100 jaar… voor die 2025 Katalogus OOK nog!
Dalk hou jy van sitrus… of dalk meer van SOET… Ongelukkig met al die nuwe dinge… moet ons van ons ou gunstelinge vir eers groet..
MAAK asb seker jy laat weet jou kliënte dat die volgende produkte net tot begin Desember beskikbaar gaan wees… maar… die goeie nuus is hul sal VERSEKER jy sal hul nog nou en dan in Maandbokse sien en in Maand-brosjures raak lees!
Produkte wat nie in die 2025 Katalogus gaan wees nie, is:
Heuningbos
Lelie & Lenteblom
Turkish Delight
Bamboes & Maroela
(B&M gaan wel nog in Badsout, Diffuser en Kamer & Linne Sproei beskikbaar wees)
LipSalf:
Kersie & Kola geur.
Alle LipBalm kom af, ons bring LipStafies in.
Rooibos Redding se groot 300g
Bokmelk se groot 300g
Badpille
Elite reeks se:
Rooibos Redding Pakket
Bokmelk Pakket
500g Badsout in glas
Geskenkbokse
K’buis Boks
Suurlemoen Boks
Lemmetjie Boks
Koffie Boks
Baaarbie Boks
Blombos Boks
Daar mag nog wees wat ons sal deurgee soos ons gaan… MAAK TOG SEKER jyt genoeg om mee te was… op die rak en in jou kas!
07/10/2024
H A A R S O R G
Wat sê ons kliente oor die Sjampoe Koek?
"Ek kry vreeslik baie navrae oor die Bokmelk Sjampoe-koek en Opknapper!
So vir almal wat al gevra het en vir die wat nog net wonder, hier is my eerlike opinie oor die produkte!
Ek is 110% mal oor die Bokmelk Sjampoe-Koek en Opknapper!
My hare voel gesond, sag en versorgd!
Daar is niks so lekker soos om te weet wat jy en jou gesin op hulle hare gebruik, 100% NATUURLIK is en GEEN skade doen aan jou hare nie!"
GEEN chemikalieë word in hierdie produkte gesit nie! (GEEN chemikalieës word in ENIGE van Klein se produkte gebruik nie 🤩)
Die Bokmelk Sjampoe-Koek en Opknapper bevat ook Klapperolie en Rooibostee om gesonde hare te waarborg!
Nét die beste, NATUURLIK
26/09/2024
KOM SAKKIE SAKKIE SAAM BY KLEIN
Ons 2024 sakkies gee jou ñ klein voorsmakie van geure en produkte wat beskikbaar gaan wees in ons 2025 Katalogus.
Die sakkies is ñ spot goedkoop prys en die ideale geskenk.
BAIE BELANGRIK: DIE sakkies gaan NIE beskikbaar wees na die "challenge" nie. So spring vinnig vir joune en ondersteun gerus jou naaste Klein Agent.😏
08/09/2024
Klein se 2025 Katalogus is propvol bederf met ou gunstelinge en ’n paar nuwe produkte en geure!
Alhoewel hierdie splinternuwe Katalogus eers Desember launch en omdat Klein in September SES jaar oud word, het ons besluit om NOG EEN, LAASTE Sakkie Challenge hou!!!
Hierdie sakkies bevat geure en produkte wat beskikbaar gaan wees in ons 2025 Katalogus. Dit is ñ spot goedkoop prys en die sakkies gaan NIE beskikbaar wees na die "challenge" nie.🌸🌟🛍
08/09/2024
Klein vier ñ volle SES jaar vandag!
Ons wil net vandag ñ baie groot DANKIE sê vir elke persoon wat hierdie droom ondersteun. Hetsy jy ñ agent of klient is, óf selfs net ñ Facebook follower.
Julle maak ñ verskil en ons is dankbaar!
🌸🍩
08/09/2024
Helder kleure, lekker geure en verjaarsdag vieringe is al wat ons hier by Klein sien, ruik en d**k! 🥳
Vier ons verjaarsdag saam met ons met een van ons spesiale verjaarsdag pakkette🌸🍩
02/09/2024
Keuses is n kwas in ons hand wat ons lewensprentjie help skilder🪅
02/09/2024
S E P T E M B E R 🪅
jou lekker ding!
Nie nét verjaar ons hierdie maand nie - maar ons LAASTE GROOT SAKKIE CHALLENGE SKOP AF… 😍
Loer solank in ons mooie SEPTEMBER Brosjure na die DRIE… JA, 3… verskillende sample sakkies wat NOU beskikbaar is PROPVOL 2025 samples….🪅
Click here to claim your Sponsored Listing.