New Look Bookkeeping & Business
โจSince 2005, my journey blends passion, resilience, and purpose.
From beauty salon owner to multifaceted entrepreneur, I now balance beauty, bookkeeping, and body transformationโfaith-led, strategic, and building legacy with an amazing Auditors team๐โค๏ธ ๐ด๐ก ๐๐๐ค ๐ฟ๐๐๐ ๐ป๐๐๐ & ๐ต๐๐๐ข๐ก๐ฆ ๐ค๐ โ๐๐ฃ๐ ๐กโ๐ ๐๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐ต๐๐๐ข๐ก๐ฆ ๐๐๐ ๐กโ๐ ๐๐๐ฃ๐ ๐๐ ๐ค๐๐๐๐๐๐ ๐ค๐๐กโ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ค๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐. ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐ ๐ฆ๐๐ข๐๐ ๐๐๐ ๐๐ ๐ ๐ฃ๐๐๐ฆ ๐๐๐๐๐๐ก๐๐๐ก ๐๐๐๐ก ๐๐ ๐ฟ๐๐๐, ๐๐ก ๐๐๐๐๐ ๐ฆ๐๐ข ๐ฟ๐๐๐ ๐๐๐ ๐น๐๐๐ ๐๐๐๐! ๐ด๐๐
๐ธ สแตแตแตแตสธ แตสธ ส ๐ธโจ
van vaal saal na Babyshower Beauty
13/07/2026
๐ธ สแตแตแตแตสธ สสธ ส ๐ธ
1.1
Elke lint, elke blom, met liefde geplaas, 'n Baby Shower vol vreugde, lag en 'n spesiale plaas.
Waar nuwe drome begin en harte saam glimlag.
Maak by jou dag besonders โ met elke sagte aanraking. ๐ถ๐ฉท
"Klein wondertjies verdien 'n groot, mooi viering." โจ
Bianca Kamminga Pienaar
๐ถ๐ผ๐ฉท๐ธ๐โจ
๐ธ สแตแตแตแตสธ สสธ ส ๐ธ
Daar sal altyd Beauty in B bly, al is NewLook salon se deure toe. ๐
As jy vir B bel, sal B jou laat straal! โจ
Van:
๐ถ Shower-saal opmaak
๐คฐ na Mommy-to- se pragtige sagte makeup
๐ na silly makeup en fun
๐โโ๏ธ na cutie krulle
๐ Bloedrooi lippe en bold beauty
๐ En natuurlik... baie pret!
is DAAR! ๐
" begin by B โ Waar jy ook al is, is daar!"
" vir . begin hier."
๐โจ๐๐โโ๏ธ๐๐ธ๐๐๐คฐ๐ถ๐
10/07/2026
Ek d**k ons as vroue dra soveel meer saam as wat die wรชreld OOIT raaksien๐ฅน
Ons dra die ๐๐๐๐๐
๐ wat seergemaak het. Die ๐
๐๐๐๐ wat nie uitgewerk het nie. Die ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ wat ons stil-stil moes verwerk. Ons dra die ๐๐๐๐๐ van ons gesinne, die ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐
๐๐๐๐๐๐๐
๐ van elke dag en die ๐๐๐๐๐ wat dikwels eers val wanneer almal anders slaap......๐ฅน
En togโฆ staan ons elke oggend weer op.
Nie omdat ons altyd sterk voel nie, maar omdat ๐ฎ๐ถ๐ซ ons elke keer weer ๐๐๐๐๐๐พ
Die wรชreld leer ons dat ๐น๐ฎ๐ป๐ฏ๐ฎ๐ด๐ผ๐ฒ๐ฎ mooi is. Dat ons sonder plooie, sonder letsels en sonder foute moet wees. Maar God kyk nooit eerste na jou buitekant nie. Hy kyk na โn ๐ฑ๐ช๐ป๐ฝ wat Hom vertrou, ๐๐๐๐๐ wanneer dit gebreek is!!!๐พ๐ช๐๐ป
Elke litteken wat jy dra, vertel nie van jou swakheid nie. Dit vertel van โn geveg wat jy oorleef het!!!
Van โn ๐๐๐๐๐๐๐ wat jou ๐ต๐ฐ๐ฌ vernietig het nie!Van โn God wat jou hand vasgehou het toe niemand anders geweet het hoe swaar dit regtig was nie.
๐ชMiskien kyk jy vandag in die spieรซl en sien jy net die grys hare wat bygekom het, die plooitjies om jou oรซ, die liggaam wat verander het, of die emosionele letsels wat niemand kan sien nie.
Maar God sien iets heeltemal anders.๐พ
Hy sien โn vrou wat steeds ๐๐๐๐๐๐๐ al is sy al seergemaak.
โn Vrou wat steeds ๐๐๐๐ al was sy al teleurgestel.
โn Vrou wat steeds ๐๐๐๐๐๐๐ al het sy al baie gehuil.
โn Vrou wat elke keer weer ๐๐๐๐๐๐๐, al was daar dae wat sy wou opgee.
Dis dรกรกr waar ware ๐ผ๐ด๐ธ๐ธ๐ท๐ฑ๐ฎ๐ฒ๐ญ leef.๐พ
๐ช๐พWant die ๐ถ๐ธ๐ธ๐ฒ๐ผ๐ฝ๐ฎ vrou is nie die een wat nog nooit gebreek het nieโฆ dit is die een wat gebreek was en God toegelaat het om haar weer aanmekaar te sit. Nie presies soos sy was nie, maar sterker, wyser, sagter en nader aan Hom.
Mag jy vandag ๐ถ๐ท๐ฏ๐ถ๐ผ skaam wees oor jou letsels!! ๐๐ป
Hulle is nie die bewys van jou ๐๐๐ nieโฆโฆ๐ช
hulle is die bewys van God se ๐ฎ๐ฌ๐ต๐จ๐ซ๐ฌ.๐พ
Jy is God se ๐ด๐ฌ๐ฌ๐บ๐ป๐ฌ๐น๐บ๐ป๐ผ๐ฒ โ nie omdat jy perfek is nie, maar omdat Hy elke stukkie van jou met liefde aanmekaar geweef het!!!
Sit โ ๐๐ ๐๐ ๐ถ๐๐ ๐๐ ๐ผ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐' in comments en sien jouself soos God jou sien!!!!
Mooi naweek chommaliena's
10/07/2026
๐ฃ๐ ๐๐จ๐จ๐ญ๐ฌ๐ข๐ ๐๐๐๐๐ซ๐ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐๐ข๐ ๐ญ๐จ๐จ๐ง๐ญ๐ฃ๐ข๐๐ฌ! ๐
โจ
Noudat my salon nรก 21 ongelooflike jare in die skoonheidsbedryf sy deure gesluit het, was dit tyd vir iets nuuts... ๐ธ
๐๐ข๐ซ ๐๐ข๐ ๐๐๐ซ๐ฌ๐ญ๐ ๐ค๐๐๐ซ ๐ข๐ง 21 ๐ฃ๐๐๐ซ ๐ก๐๐ญ ๐๐ค ๐ฆ๐ฒ ๐๐ข๐ ๐ญ๐จ๐จ๐ง๐ญ๐ฃ๐ข๐๐ฌ ๐๐๐ฎ๐ซ '๐ง ๐๐ง๐๐๐ซ ๐ญ๐๐ซ๐๐ฉ๐๐ฎ๐ญ ๐ฅ๐๐๐ญ ๐๐๐๐๐ซ๐. ๐ ๐๐ง ๐ฐ๐๐๐ญ ๐ฃ๐ฒ ๐ฐ๐๐ญ? ๐๐ข๐ญ ๐ฐ๐๐ฌ ๐ก๐๐๐ซ๐ฅ๐ข๐ค! ๐
Dis soms goed om self ook op die ontvangkant van sorg en bederf te wees. Ons wat altyd vir ander gee, verdien ook 'n bietjie tyd vir onsself. ๐ท๐โโ๏ธ
Dankbaar vir die mooi herinneringe, die nuwe hoofstuk en die geleentheid om soms net te ontspan en die oomblik te geniet. ๐๐
Bianca Kamminga Pienaar
๐ฃ๐
๐ธโจ
๐ "Self-care is not a luxuryโit's part of the journey." ๐
๐ญ "You can't pour from an empty cup. Take time to rest, recharge, and let yourself be cared for too." โ๐ธ
08/07/2026
โจ๐จ Laeveld Logo NewLook โ Al die pad in Malelane! ๐๐ค
Dit is altyd opwindend om 'n logo 'n nuwe, vars voorkoms te gee! ๐
Ons het hierdie logo 'n mooi opknapping gegee deur:
๐ค Die vaal grys agtergrond skoon, helder wit te maak.
๐ง Die waterkolle te verwyder vir 'n netjiese, professionele voorkoms.
๐จ Die kleure meer te laat pop vir 'n vars en moderne gevoel.
โ๏ธ Die woorde onder die logo te verwyder vir 'n skoner, eenvoudiger ontwerp.
Soms is al wat 'n handelsmerk nodig het, 'n klein verfrissing om weer met selfvertroue uit te staan. โจ
Dis altyd lekker om 'n new look te gee en 'n handelsmerk weer nuwe lewe te gee! ๐
๐จ๐ปโจ
๐ "Refresh your brand. Elevate your vision. Leave a lasting impression." ๐โจ๐
08/07/2026
โ๐ ๐๐ถ๐ฟ๐น ๐ฏ๐ผ๐๐๐ฒ๐ ๐ฎ๐ป๐ฑ ๐๐ต๐ฒ๐ถ๐ฟ ๐ฐ๐ผ๐ณ๐ณ๐ฒ๐ฒ... ๐๐ต๐ฒ ๐ฝ๐ฒ๐ฟ๐ณ๐ฒ๐ฐ๐ ๐ฝ๐ผ๐๐ฒ๐ฟ ๐ฑ๐๐ผ! ๐ผโจ
Every great idea starts with a sip of coffee and a determined mindset. โ๐ญ Whether it's early mornings, busy meetings, endless to-do lists, or chasing big dreams, coffee keeps the motivation flowing and the hustle going. ๐
Behind every confident woman is hard work, resilience, faith, and maybe just one more cup of coffee. โโค๏ธ
๐๐ซ๐๐๐ฆ ๐๐ข๐ . ๐๐จ๐ซ๐ค ๐ก๐๐ซ๐. ๐๐ญ๐๐ฒ ๐ก๐ฎ๐ฆ๐๐ฅ๐. ๐๐๐๐ฉ ๐ฌ๐ฆ๐ข๐ฅ๐ข๐ง๐ . ๐๐ฎ๐๐๐๐ฌ๐ฌ ๐ข๐ฌ ๐๐ซ๐๐ฐ๐๐ ๐จ๐ง๐ ๐๐ฎ๐ฉ ๐๐ญ ๐ ๐ญ๐ข๐ฆ๐. ๐
Cheers to strong women, strong coffee, and even stronger faith! ๐๐ชโ
Bianca Kamminga Pienaar
โโจ๐ผ
๐ "Fueled by coffee, driven by purpose, blessed by God." โ๐๐
06/07/2026
๐ฅ๐ Healthy lunch is served! ๐ฝ๏ธ
Fuel your body with goodness, nourish your mind, and keep your energy strong for the day ahead. Every healthy choice is an investment in your future. ๐ฟโจ
A balanced meal helps you stay focused, productive, and ready to take on every challengeโone bite at a time! ๐ช๐
Good food. Good health. Good energy. That's a winning combination! ๐๐ฅ
Bianca Kamminga Pienaar
Body Transformation with B ๐งก
๐๐ฅ๐
๐ "Healthy body, clear mind, unstoppable spirit!" ๐โจ
06/07/2026
๐ผโจ ๐ ๐ ๐ข๐ซ๐ฅ ๐ง๐๐๐๐ฌ ๐ญ๐จ ๐๐จ ๐ฐ๐ก๐๐ญ ๐ ๐ ๐ข๐ซ๐ฅ ๐ง๐๐๐๐ฌ ๐ญ๐จ ๐๐จ! ๐ช
17 months of backdated bank statements and manual reconciliations... and only a few months to get everything caught up. ๐๐
But I've got this! ๐ฅ
No matter the . ๐
No matter the . ๐ป
No matter where I myself.
No matter the . โฐ โ๏ธ
I love what I . โค๏ธ
I love my . ๐ผ
I love my . ๐
I love my . ๐
Every challenge is an opportunity to grow, learn, and become stronger. One step, one reconciliation, one victory at a time. ๐ฏ
Let's do this! ๐ช We've got this! ๐
Bianca Kamminga Pienaar ๐โจ
๐ "With faith, focus, and determination, every challenge becomes a success." ๐
03/07/2026
๐ฅ๐ช๐ท๐ญ๐ช๐ฐ ๐ซ๐ฒ๐ญ ๐ฎ๐ด ๐ญ๐ช๐ฝ ๐ณ๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐ผ๐ช๐ต ๐ผ๐ฒ๐ฎ๐ท ๐ผ๐ธ๐ธ๐ผ ๐ถ๐๐ ๐ณ๐ธ๐พ ๐ผ๐ฒ๐ฎ๐ท.......๐ช๐๐ป๐๐ป
๐ต๐ฐ๐ฌ deur die lens van ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐, ๐๐๐๐๐๐๐ข๐๐๐๐ of al die dinge wat die wรชreld jou soms laat ๐๐๐ oor wie jy moet wees nieโฆ
maar deur Sy oรซ.
Oรซ vol ๐๐๐๐๐
๐.
Oรซ vol ๐๐๐๐๐
๐....
Oรซ wat nie eers vir โn oomblik twyfel oor jou ๐๐๐๐๐
๐ nie!!!๐ช
๐ชEk bid dat jy vandag sal onthou dat jy nie ๐ถ๐ธ๐ธ๐ฒ is omdat jy perfek is nie.
Nie omdat jy alles ๐ป๐ฎ๐ฐ๐ด๐ป๐, alles bymekaar hou of altyd ๐๐๐๐๐ lyk nie.
Maar omdat God iets ๐ซ๐ฎ๐ผ๐ธ๐ท๐ญ๐ฎ๐ป๐ผ in jou kom plaas het .....
โn ๐ผ๐ช๐ฐ๐ฝ๐ฎ hart,
โn ๐ญ๐ฒ๐ฎ๐น gees,
โn ๐พ๐ท๐ฒ๐ฎ๐ด๐ฎ lig,
en โn ๐ผ๐ด๐ธ๐ธ๐ท๐ฑ๐ฎ๐ฒ๐ญ wat baie dieper gaan as wat enige mens ooit met die oog kan sien.
๐ชWare ๐ผ๐ด๐ธ๐ธ๐ท๐ฑ๐ฎ๐ฒ๐ญ begin nie by jou voorkoms nie.
Dit begin in die stil plekke van jou hart.
In jou geloof.
In jou sagtheid.
In die manier waarop jy liefhet, aanhou, dra en steeds lig kies, selfs nรก moeilike dae.
๐ชMag jy vandag met meer ๐ต๐ฒ๐ฎ๐ฏ๐ญ๐ฎ na jouself kyk.
Met meer ๐ฐ๐ฎ๐ท๐ช๐ญ๐ฎ
Met ๐ผ๐ช๐ฐ๐ฝ๐ฎ๐ป oรซ.
Mag jy ophou om jouself te meet aan mense, aan standaarde, aan perfeksieโฆ
en eerder rus vind in die waarheid dat God jou doelbewus, mooi en kosbaar gemaak het.
๐ชJy hoef nie harder te probeer om genoeg te wees nie.
Jy is reeds ๐๐๐๐๐
๐๐๐๐.
Jy is reeds ๐๐๐๐๐๐.
Jy is reeds met soveel ๐
๐๐๐ en ๐๐๐๐๐
๐ gevorm.
En mag jy vandag onthou.....
๐ชdaar is โn tipe ๐ผ๐ด๐ธ๐ธ๐ท๐ฑ๐ฎ๐ฒ๐ญ in โn vrou wat weet wie sy in God isโฆ
โn ๐ผ๐ด๐ธ๐ธ๐ท๐ฑ๐ฎ๐ฒ๐ญ wat nie vervaag nie,
nie gesteel kan word nie,
en met elke seisoen net nรณg mooier blom๐!!!!
๐บ๐๐ ' ๐ด๐ ๐๐๐๐ ๐๐ข๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐ถ๐๐ ๐๐ ๐๐ฬ'
en besef vanoggend net weer dat jy so kosbaar is!!!
Mooi naweek chommies
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Website
Address
Kuils River
7580
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |