Dr Nail's - Bio Sculpture, Middelburg
Hierdie is my PASSIE en elke kliënt is my INSPIRASIE."Your nails are juwels and not tools, always remember this!"
Ek is baie trots om deel van Bio Sculpture te wees! Dankie Elmien en jou span vir julle harde werk! Ek is trots op die produk wat ek gebruik en glo in die produk en ek glo in my eie hande werk! Bio Sculpture is die BESTE!
Baie dankie aan al my lojale kliënte wat oor die jare saam met my is Bio Sculpture glo en saam met ons Bio-span die pad stap! Ek waardeer elkeen van julle!
09/10/2011
Behandelinge waarmee jy jouself kan bederf!! Kontak my gerus vir enige navrae en om jou afspraak te dagboek!
05/10/2011
'n Nuwe begin vir my in Lydenburg
Eerste tan op my eie sonbed gehad, was heerlik!
Charmaine, dankie dat jy al die pad van Middelburg af gery het net om by my jou toes te kom doen. Her die kuier baie geniet, maak weer so!
Wiel is aan die rol! Begin weer my eie Salon in Lydenburg! Die Here is goed vir my!
26/09/2011
26/09/2011
Naelies vir Ruben se doop.
03/09/2011
Dit was so lekker om Lethabo mooi te maak vir haar matriek afskeid. Sy het soos 'n prinses gelyk! You go girl!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
1120