EAU LALA
- Klein botteltjie. GROOT scent.
- Sakpas. Letterlik|Figuratively
- Potch based. Shipping oorie land🇿🇦
ORDER hier 074 040 4533 & join the movement ✌🏼
07/09/2026
Die dag wat ek ophou alles oordink, sal ek dalk meer consistent kan post☝🏼
1. Kan julle sien vir wie hierdie boks is?
Unreal. Ek weet.
2. Sterrewag Camino Prep.
Scary as mens nie weet wat jy nie weet nie.
3. Organized Chaos in die perfumery.
4. My biggest helper.
5. Sorteer hierdie bottles alphabetically, elke week.
Dis ongesond.
6. ñ Restock slat net anders🤤
7. My seasonal dopamine rush.
Om dekor vir Die Dromers Mark te doen & om actually deel te wees van ñ amazing span.
04/08/2026
Almal praat heeltyd van AI, ChatGPT, Claude...
Ek kan nie relate nie.
Weet nie wat dit is nie🙂↕️
Anyway, my parfuum is ALTYD by my😘
Mense sê ek "Zan, jy ruik soos nog.."
"Sê ons wat jy gebruik, asseblief tog."
Trust.
Okei, dankie baai.
26/07/2026
Ek gaan jok as ek sê ek huil nie elke 3de dag nie.
Nie oor ek hartseer is nie,
maar omdat die mental-battles soms wen🐓
Om vir jouself te werk is so ñ blessing,
maar dit kom met sy eie buitehuis vol stories.
Ek doubt myself way teveel,
maar dan spreek ek lewe, dans & doen dan wat ek moet😅
Vir eens voel ek asof ek kan sê: "it's been worth it."
Ek wil nie deur almal raakgesien word nie,
net deur die regte mense.
Quality over quantity, ALTYD.
DANKIE j a n a b o s h o f f, Nika Boshoff & Fields & Co.🙌🏼
30/06/2026
ñ Redelike realistiese dag in my lewe.
Maandae huil ek meer as ander dae.
Ek droom graag groot drome.
My beker is soms leeg, maar my hart altyd VOL♥️
Balans is ñ bliksem.
My fotografie & my parfuum is my creative outlets.
My man is die beste.
Dankie vir almal wat hierdie beloved business van my tot dusver support het🙏🏼
Liefde xx
Gladnie perfume related nie,
maar wel related met dit agter die parfuum.
Die DROOM🧡
As jy iemand ken wat kan/help,
groot asseblief deel met hulle.
Tweedehandse fleece panties is ook welkom😁
03/06/2026
Hierdie is vir die Pa's.
Die Groothonde.
Die Main Konyne.
Buiten vir 'n blikkie kondensmelk,
het my man 'n ander tipe liefde vir lekker stink.
Jy ruik hom voor jy hom sien.
Jy asem sy teenwoordigheid in, letterlik.
Bo blink, onder blinker. ALTYD💪🏻
Bederf 'n Pa, jou Pa, hulle Pa, julle Pa.
20/05/2026
Ja ek weet.
Moedersdag is al verby.
Maar as ñ moeder,
voel ek elke dag is Moedersdag.
Of jy nou hoofpyn, maagpyn of snotboks het, jy is Ma, hou op kla🙃
(Toffie vir die ou met daai mening)
So as jy ñ ma is, het, wil wees, ken, geken het 🫱🏼
Hier's hy nou,
net vir jou.
2 x 50ml's vir R300
Jy spaar genoeg vir ñ brood & 'n pak Cheese Doritos.
Beperkte voorraad beskikbaar.
*Spesh hardloop tot die einde van díe maand
Van ver af het alles mooi duidelik gelyk...
Maar hierdie oomblikke is nie scripted nie,
which is why EK NIE WEER dit oor gaan doen nie😂
Die energie was daar.
Dit was gebruik.
Dit is klaar.
As die wêreld met al haar water gewig op jou skouers sit,
pop 'n tune, maak heupe los & skud.
16/04/2026
Bietjie intel vir die wat belangstel🔥
Kort & krag, soos ñ middagslapie op ñ Maandag.
1. Ek & my muse. Mag ek eendag so determined wees soos wat sy is oor bal vang. Video gedoen vir .langs - don't be a cake, gaan kyk.
2. My geesbees. Beste maatjie.
3. My ander geesbees, wat nog jonk & flexible wil wees.
4. Dink aan die dae toe ek nog op my ouers se medies kon wees & hulle die battles moes fight.
S**t.
5. Doen jouself ñ guns & maak bietjie kuns. Baie goed vir die haarlyn.
6. Baie kleine "Margate vakansie" babas. Wat ñ voorreg om dit eerstehands te experience ❤️
7. Dankie Courier Guy.
8. Crochet om sane te bly.
9. Haters gonna say it's AI.
Maar nee, dis net skuld✌🏼
Liefde.
Groete vir jou Ma.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
2531