Nel's Exclusive Range
Nel's Exclusive Brands® by Theo well known as South African Male artist,
©Theo Nel
07/05/2023
🤴Prince - Theo Nel👑(prince_theo_nel_artistsa) is LIVE | TikTok Ek kom sê gou hello♥️. Check out 🤴Prince - Theo Nel👑(prince_theo_nel_artistsa) LIVE videos on TikTok! Watch, follow, and discover the latest content from 🤴Prince - Theo Nel👑(prince_theo_nel_artistsa).
Dankbaarheid uit my pen in ink aan elkeen wat nie werklik besef hoe groot jou deel beteken!
Graag wil ek aan ieder en elk van julle my dankbaarheid toon en sekerlik die meeste My Vader in die Hemel op sy troon.
Videograaf: Zander De Beer van Winter Trail Pictures vir sy ongelooflike werk met die verwerking van die advertensies.
https://www.facebook.com/wintertrailpictures
Venue: Ma Sharon Vorster en Oom Hendrik van The Duck Inn vir al julle hulp en bydrae. Die plek het ongelooflik mooi gelyk en dit was ‘n reuse sukses danksy julle!
T- Hemde: Wilma Marais & Ruben Laas dit het amazing gelyk en die komplimente was baie weereens baie dankie vir die borgskap dit word opreg waardeer.
Modelle: Juan-Pierre Jordaan, Jc Jordaan & Amy Koen – dankie vir die amazing Journey en dat julle die hele pad saam my gestap het en ek 100% op elkeen van julle kon staat maak. Julle is pragtige mense en het hierdie droom van my help bewaarheid!
Bestuurders: Bianca Jordaan & My man Collin Nel julle 2 het my opgetel wanneer ek gevoel het die stress raak nou te veel en dankie dat julle 2 alles onder beheer gehou het en gehelp het met die reuse sukses van die aand.
Gin: Tanja – Jou Gin was ‘n wenner vir die wat die guts gehad het vir dit LOL! Dankie vir jou dames wat kom uithelp het en dat jy jou Gin by my vrystelling ook uitgestal het dis ‘n voorreg.
Klankman & Sangeres: Geraldene Van Dyk en Franna baie dankie vir julle tyd en moeite en dankie dat julle ook kom help het met die vermaak en om baie van die event ook moontlik te maak ek is opreg dankbaar! Op baie meer vorentoe!
Website: Nathan baie dankie my maat vir al die lang ure en moeite ons is so in ons skik met die website. Baie dankie vir jou kennis , jou hulp en al jou werk wat jy hierin gesit het!
Foto’s & Videos: Lukas Potgieter van baie dankie vir absoluut alles jy weet wat jy doen en ons is bevoorreg dankie!
Die Sekuriteit: Dankie aan Jacques Marais Keithan Marais & Ruben Laas julle 3 was voorwaar op julle pos en niks het verkeerd geloop nie. Julle ouens is Ysters!!
My Crew: Julle dra my op julle hande. Dankie vir al julle harde werk😜
Aan elkeen wat daar was en my kom ondersteun het deur ‘n kaartjie te koop en die aand saam ons kom geniet het baie dankie!!! As daar enige iemand is wat ek perongeluk uitgelos het vra ek onverskoning maar weet ek weet jy het ‘n belangrike rol gespeel want elke asem was ‘n blessing op een of ander manier!!
Heilige Here Jesus, dankie vir U genade waarmee U ons so mildelik mee geseën het vandag. Dankie vir die oorvloed wat U aan ons gee van onsigbare krag, vir U liefde en dat U ons nog 'n dag gespaar het. Dankie Heer dat U ons altyd so mooi bewaar, dat U ons so styf vashou elke dag van ons lewe, U hand wat almal oor die heelal beskerm. Sal U Heer, U ook vanaand oor ons ontferm? Dankie Heer dat U ons sonde sovele kere oor en oor vergewe, dat U soveel mense oor ons lewenspad stuur en dat ons eensaamheid nooit hoof te verduur. Here seën ons gesinne, familie en vriende, selfs ons vyande in hierdie aand uur en hou ons onder U beskerming deur die nag wat op ons wag. Vul ons met U vrede en skenk ons U liefde. Ons vra dit nie uit verdienste nie, maar uit genade en liefde so teer. Amen!!!
Mag julle 'n wonderlike geseënde aand geniet. Lekker slaap later
God bless
Theo Nel
Theo Nel - Exclusive Range
www.theonelartist.com
Whatsapp – 062 866 4032
21/10/2022
Het jy al jou kaartjie 🎫 gekry?
Wel as jy nog nie het nie kry hom nou... https://qkt.io/TNel
Theo Nel - Exclusive Range die 12 November 2022.
Venue: The Duck Inn Venue
23B Cecil Ave Sinoville, Pretoria
Kaartjies by die Hek: R80
Kaartjies op Quicket: R50
Kontak vir meer inligting kontak.
079 189 9021 / 062 866 4032
©️Copyright: Theo Nel Full
website: www.theonel.com
13/10/2022
Hier kom iets groot julle🤭 Glo dit of nie maar ek is so opgewonde oor als wat gaan plaas vind die 12 November 2022.
Het jy al jou kaartjie 🎫 gekry?
Wel as jy nog nie het nie kry hom nou... https://qkt.io/TNel
Theo Nel - Exclusive Range launch die 12 November 2022.
Venue: The Duck Inn
23B Cecil Ave Sinoville, Pretoria
Kaartjies by die Hek: R80
Kaartjies op Quicket: R50
Kontak vir meer inligting kontak.
079 189 9021 / 062 866 4032
©️Copyright: Theo Nel
Photo Credit: Theo Nel
Model: Gilardi
God is within Her, she will NOT fail - Psalm - Themike -
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 16:30 |