Health & Beauty with Hanli
The 1st Wealth is HEALTH (Rw Emerson)... Take care of your investment.
“Start by doing what's nec
16/02/2023
WAT KINDERS GELEER HET:
1. Wanneer jou Ma kwaad is vir jou Pa, moenie dat sy jou hare kam nie of 'n Fransevlegsel maak nie.
2. As jou suster jou slaan, moenie terug slaan nie, hulle vang altyd die tweede persoon. Dis 'n gegewe!
3. Jy kan nie honde vertrou om jou kos op te pas nie. Ook nie katte nie, hulle het blykbaar hul eie tyd.
4. Moenie nies terwyl iemand jou hare sny nie.
5. Jy kan nie ’n stukkie blomkool in jou glas melk wegsteek nie.
6. Die beste plek wanneer jy hartseer is, is op Ouma of Oupa se skoot.
7. Maak nie saak hoe jy die koeldrank meet nie, jou broer het altyd meer koeldrank as jy.
8. As daar lekker nagereg is moenie laaste by die bak uitkom nie.
9. Die yskas het 'n lig, maar nie die vrieskas nie.
10. Honde en katte hou ook nie van ertjies en wortels nie.
11. En jy wonder steeds hoekom kry jy nie muisflavour kat kos nie?
12. En hoekom is 'n boksRING Vierkantig?
🎵🎶
WAT VOLWASSENES GELEER HET:
1. Om ’n tiener groot te maak is soos om jellie aan ’n boom vas te kap.
2. Jou ouers was reg toe hulle altyd gesê het, “Wag maar, jy sal verstaan as jy die dag kinders het.”
3. Middeljare is wanneer jy jou ontbytgraan kies vir die vesel en nie die plesier nie.
4. Jy kry jou kinders uit die huis maar nie uit jou sak nie.
5. Geduld is toe nie net ‘n woord nie, dis inspanning.
6. Kinders grootmaak is nie vir sissies nie.
7. Selektiewe doofheid is nie ’n fisiologiese gebrek nie maar ’n verdedigings-meganisme.
8. Mens wonder hoekom jou kinders jou ander helfte se humeur en geite geërf het.
9. Tieners beskryf die ouderdom tussen tien en geduld.
10. Ouers word “dommer” met elke generasie.
🎶🎵
WAT DIE OUDERDOM ONS LEER:
1. Om oud te word, is verpligtend, om groot te word, is opsioneel.
2. Vergeet die gesondheidskosse, ek het al die preserveer middels nodig wat ek kan inkry !
3. Wanneer jy val, wonder jy wat jy nog alles kan doen terwyl jy daar onder lê, sodat dit minstens die moeite werd was.
4. Dit is frustrerend wanneer jy al die antwoorde ken maar niemand doen die moeite om jou te vra nie.
5. Stadige verkeer as jy werk toe ry, wonder jy steeds hoekom noem hul dit spitsverkeer?
16/02/2023
16/02/2023
CLEAR ACTION NIGHT TREATMENT
Helps you wake up to healthier looking skin.
Nu Skin Clear Action®️ Night Treatment minimises the signs of breakouts while you sleep, and also helps deliver a smooth, clear, evenly-toned complexion.
ORDER Today and SAVE🤩
14/12/2022
This is really a Christmas 🎄 Miracle!!!
I have to brag about the worlds #1 cleansing device.
The award winning LumiSpa is a first-of-its-kind, dual-action skin care system that delivers DRAMATIC skin renewal and deep-cleansing in a single treatment. 🤩
Whether you’ve been naughty or nice, you NEED this under your tree!!! Who’s adding this to their list! 🎄🧑🎄🎅
Ideal gift for HIM / HER or to use it together❤️
12/12/2022
02/12/2022
‼️🎉‼️🎉‼️
30/11/2022
‼️ Don’t miss out ‼️
22/11/2022
_Why’s to include this face wash into your skin care routine:_
🌟 it targets 𝐚𝐠𝐞 𝐬𝐩𝐨𝐭𝐬, 𝐝𝐢𝐬𝐜𝐨𝐥𝐨𝐮𝐫𝐚𝐭𝐢𝐨𝐧, supports collagen production to 𝐝𝐢𝐦𝐢𝐧𝐢𝐬𝐡 𝐰𝐫𝐢𝐧𝐤𝐥𝐞𝐬 and firm the skin
🌟 leaves skin feeling clean, fresh and soft
🌟 promotes a firmer, more youthful complexion
🌟 evens skin tone by helping reduce dark spots and discolouration
INVEST IN YOUR SKIN 😍
🌟The Ultimate Luxurious Firming Serum
🏆 Award winning firming serum - dual attack on ageing
🔹Boosts Elastin production
🔹Prevents Elastin breakdown
🔹 60 velvet-like pearls (ampules) in a bottle
🔹 See a difference in 3 minutes!
19/11/2022
INVEST IN YOUR SKIN 😍
🌟The Ultimate Luxurious Firming Serum
🏆 Award winning firming serum - dual attack on ageing
🔹Boosts Elastin production
🔹Prevents Elastin breakdown
🔹 60 velvet-like pearls (ampules) in a bottle
🔹 See a difference in 3 minutes!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Pretoria
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 17:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Health & Beauty with Hanli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.