Carladupreez

Carladupreez

Share

Die lewe verander wanneer jy besef jou waarde is nie deur jou omstandighede bepaal nie. Die mooiste hoofstukke begin dikwels ná die bladsy wat jy wou uitskeur.

Vir elke man & vrou | Finansiële Onafhanklikheid | Inkomstegeleenthede

15/09/2026

Wanneer daar reeds min asemruimte in jou begroting is, kan die gedagte om nóg iets te begin amper onmoontlik voel.

Maar om online te begin beteken nie noodwendig dat jy met ’n enorme begroting moet begin nie.

Daar kan kostes wees — daarom is dit belangrik om vooraf te verstaan waarvoor jy betaal en wat werklik nodig is.

Jy hoef nie alles op dag een te hê nie.

Begin met wat nodig is.
Leer wat jy doen.
Bou van daar af verder.

Die doel is nie om geld roekeloos agter ’n belofte aan te gooi nie.

Die doel is om ingeligte besluite te neem met dit wat jy het.

Photos from Carladupreez's post 15/09/2026

SY WAS BESIG OM VLOERE TE VEE… TOE KLOP ’N VREEMDE MAN AAN HULLE DEUR.

Hulle het hom van nêrens af geken nie.

Hy sê toe vir hulle:

“Die Here het my na julle huis toe gestuur om te sê julle deurbraak is hier.
Julle het hard gesaai en nou gaan julle oes.”

En toe gebeur iets wat Elizna self beskryf as “priceless”…

10 minute later maak sy ’n $900 sale.

Haar reaksie?

“Ek het nie woorde nie, die trane sit vlak. Ek is net sooo dankbaar.”

Hierdie is Elizna se eie ervaring en haar eie geloofstorie. 🙏❤️

En dalk is dit juis wat my so tref:

Ons weet nie altyd wanneer iets kan verander nie.
Ons weet nie altyd hoe die volgende hoofstuk gaan lyk nie.

Maar ons kan aanhou leer.
Aanhou bou.
En aanhou glo dat daar steeds nuwe moontlikhede kan wees.

Wonder jy wat JY kan begin leer?

👉 KOMMENT “WYS MY”
of
📲 WHATSAPP “BEGIN”

en ek stuur vir jou my GRATIS GIDS.
0723896122

Resultate verskil en is nie gewaarborg nie.

15/09/2026

Ek weet hoe dit voel wanneer die lewe wat jy besig was om te bou, skielik uitmekaar val.

Ek het my kar verloor.
Ek is retrenched sonder severance.
My verlowing het geëindig.
En ek het my woonplek verloor.

Ek het nie nóg ’n plan nodig gehad wat net gesê het: “Werk harder” nie.
Ek het ’n ander opsie nodig gehad.

Dis hoekom wins soos Ramona s’n my steeds tref. ❤️
Want dit herinner my wat moontlik kan gebeur wanneer iemand besluit om iets nuuts te leer.

Wat is jou Droom? Al wat jy nodig het is:
📱 ’n Selfoon
📶 WiFi
⏰ 2 ure per dag

Wil jy sien hoe jy jou nalatenskap kan verander?

👉 Komment “BEGIN”
of WhatsApp “BEGIN” na 072 389 6122 en ek stuur vir jou my GRATIS Begin-Gids.

15/09/2026

Ek het lank gedink harder werk is die antwoord.

Nog ’n plan.
Nog ’n poging.
Nog ’n manier om alles te probeer laat werk.

Maar op ’n stadium moes ek myself ’n ander vraag vra:

Wat as ek nie nóg harder hoef te werk nie…
maar eerder iets anders moet begin leer?

Ek het nie al die antwoorde gehad toe ek begin het nie.
Ek was skepties.
Ek het vrae gehad.

Maar ek was bereid om te gaan kyk.

En soms begin ’n nuwe rigting presies daar —
nie wanneer jy alles weet nie,
maar wanneer jy bereid is om iets nuuts te ondersoek.

As jy ook wil sien wat ek gaan kyk het:

WhatsApp my “BEGIN” of komment “PDF”
en ek stuur vir jou my gratis gids. 🤍

14/09/2026

Jy kyk dalk na die online wêreld en dink:

“Maar wat kwalifiseer mý om dit te doen?”

Jy het nie noodwendig ’n spesifieke graad, sertifikaat of indrukwekkende CV nodig om ’n nuwe vaardigheid te begin leer nie.

Wat jy wél nodig het, is die bereidheid om te leer, toe te pas en stap vir stap beter te word.

En moenie onderskat wat jy reeds saambring nie.

Jou ervaring tel.
Jou lewenslesse tel.
Die vaardighede wat jy reeds opgebou het, tel.

Jy hoef nie eers “gekwalifiseerd genoeg” te voel voordat jy jouself toestemming gee om iets nuuts te leer nie.

14/09/2026
14/09/2026

Ons praat baie oor wat ons sou doen as ons meer geld gehad het.

Maar wat as die ding waarna jy eintlik die meeste verlang... TYD is?

Tyd vir jouself.
Tyd vir die mense vir wie jy lief is.
Tyd om iets te bou wat vir jou belangrik is.
Of dalk net genoeg tyd om vir ’n slag te rus.

Want soms is die droom nie om minder te doen omdat jy minder omgee nie.

Dis om genoeg asemruimte te hê dat jou hele lewe nie altyd soos ’n wedloop voel nie.

As jy elke week net ’n paar ure kon terugkry...

Waar sou JY dit gee?

A, B, C of D? 👇

Photos from Carladupreez's post 14/09/2026

SY HET NET RUSTIG TV GEKYK… TOE PING HAAR FOON.

’n Gewone aand.
Diepe Waters op die TV.

En toe kom daar skielik ’n $300 sale notification deur.

Maar wat my die meeste van Johanna se boodskap getref het, was nie die bedrag nie.

Dit was haar woorde:

“Alles is net genade.” 🙏

En toe noem sy ook iets wat maklik agter ’n win soos hierdie misgekyk word:

Die deursettingsvermoë.
Die aanhou leer.
Die aanhou bou.

Want ons sien dikwels iemand anders se resultaat — maar nie altyd alles wat vóór daardie notification gekom het nie.

Johanna se resultaat is haar eie en resultate verskil.

Wil jy sien wat sy aangehou leer het?

Komment of WhatsApp “WYS MY” en ek stuur vir jou my gratis gids.

14/09/2026

Ek het lank gedink die antwoord is om net harder te probeer.

Nog ’n plan.
Nog ’n aanpassing.
Nog iets wat ek kan opgee om alles te laat werk.

Maar daar kom ’n punt waar jy besef:

Jy kan nie aanhou om dieselfde probleem net beter te probeer bestuur nie.

Ek het nie skielik al die antwoorde gehad nie. Ek het net begin vra of daar dalk iets anders is wat ek kan leer — iets wat my met tyd meer opsies kan gee.

En daardie vraag het vir my ’n nuwe deur oopgemaak.

As jy ook op ’n plek is waar jy weet iets moet verander, maar jy weet nie waar om te begin nie:

Komment “WYS MY” of WhatsApp my “WYS MY” en ek wys jou waarmee ek begin het. 🤎

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address

Pretoria