Ella's Kraft & Bloom gift boxes
Spoil your friend or family with an unique gift box.
24/02/2026
21/02/2026
Babas is ’n kosbare seëning wat met liefde gevier moet word.
Of dit nou ’n dogtertjie met fyn randjies en mooi blomme is, of ’n seuntjie met karretjies en b***e – ons stel met sorg en liefde ’n unieke geskenkboks of mandjie saam, sodat jy iemand spesiaal kan bederf en die vreugde van hul pragtige babatjie se koms kan deel.
☎️0723127665
05/02/2026
Mix & match jou idees – gee vir ons jou droom, kleure en gevoel, en ons bring dit tot lewe in ’n prentjie.
Ons skep geskenk boksies en sakkies wat enige persoon se hart vinniger laat klop.
Elke mens is uniek, en daarom sorg ons dat jou geskenk presies pas by jou behoeftes, jou styl en jou boodskap.
☎️0723127665
Baie dankie vir almal wat deel geneem het. Kan die wenner my asseblief direk kontak vir verdere reëlings. Baie geluk🎉🥳🧡
29/01/2026
3 daggies voor die kompetisie sluit❤️
Om dankie te sê vir al julle ongelooflike ondersteuning en om ons liefde in die maand van liefde te wys, bederf ons júlle met iets besonders 💕
🎁 WEN ’n geskenkbewys ter waarde van R500
Geldig op ’n geskenkboks na jou eie voorkeure!
Dis maklik om deel te neem:
1️⃣ Like ons Facebook-besigheidsblad
2️⃣ Like die oorspronklike plasing
3️⃣ Tag 3 persone in die kommentaar
Die kompetisie sluit 31 Januarie
🎉 Die wenner word getrek op 1 Februarie
Sterkte aan almal – ons waardeer elkeen van julle! ✨💖
27/01/2026
5 daggies voor die kompetisie sluit❤️

25/01/2026

Click here to claim your Sponsored Listing.