Alles wat MALis
Snaaks. Regtig. Oorleef & glow saam met my ✨
☕ Koffie voor mense… ALTYD
💖 Alles wat MALis 💖
📦 Pakkies ontvang | 🎁 Reviews & Unboxing
👩👧👦 Mamma-lewe | ⚖️ Gewigsverlies | 💄 Skoonheid | 🏡 Huis | 🤪 Chaos | ☕ Koffie
Eerlik.
Ek deel vandag hoe my lash extensions uitgekom het ✨🤍
Ek moet eerlik wees… dis iets waaraan ek nog gewoond moet raak. Ek d**k dit voel vir my op hierdie stadium ’n bietjie **too much** 😅🙈 Maar ek gee myself kans om daaraan gewoond te raak en ek leer nog wat die beste by my pas.
Soos altyd — eerlike reviews, want nie alles werk vir almal dieselfde nie 💕
Van 80kg gewigsverlies na die volgende hoofstuk… ✨
Hierdie reis was oor soveel meer as net ’n nommer op die skaal. ❤️ Ek het my liggaam teruggekry, maar nou is ek gereed om die laaste deel van my transformasie aan te pak — ’n arm lift om my nuwe selfbeeld te omarm. 💪🏼✨
Dit gaan nie oor perfek wees nie… dit gaan oor trots wees op hoe ver ek gekom het. 🥹❤️
Elke merk, elke uitdaging en elke traan was deel van my storie.
Hier begin ’n nuwe hoofstuk… volg saam met my op hierdie pad. 🤍
2 MAANDE LATER… MY HORMONE RESCUE UPDATE!
Ek deel vandag my eerlike ervaring ná 2 maande met ARC Pharmaceutical Hormone Rescue💕🌸
Geen “miracle overnight” claims nie — net my persoonlike ervaring, wat ek raakgesien het en hoe ek tans voel. 🫶🏻
As jy al ooit gewonder het oor Hormone Rescue, hoop ek my update help jou om ’n beter idee te kry van my ervaring. 💗
https://arcpharmaceuticals.co.za/?ref=MALIS10
🍭 KOM KYK SAAM MET MY! 😍🍬
As jy ’n sweet tooth het, is hierdie plek gevaarlik! 😂🙈 Ek wys julle vandag hoe lyk **Sweet Mart in Crown Mines** — vol lekkernye, snacks en sommer alles wat jou innerlike kind gelukkig maak! 🍫🍭🍿
Wat sou JY eerste in jou mandjie gooi? 👀👇
03/09/2026
✨ IETS OPWINDEND KOM BINNEKORT… ✨☕💖
Ek het met baie liefde gewerk aan iets spesiaal… en nou is dit amper tyd om dit met julle te deel! 🌸✨
Maak gereed vir Alles wat MALis se Glow Collection🤍
’n Reeks geskep om jou vel te bederf, te voed en daardie natuurlike glow terug te bring. 🌿💧
Van reiniging tot voeding… jou nuwe self-care ritueel is oppad. 💕
Kan nie wag om hierdie nuwe hoofstuk saam met julle te begin nie! 🥹✨
💖
03/09/2026
🫧✨ **Skottelgoed was was nog nooit so maklik nie!** ✨🫧
Maak plek vir **Mandy se Dishwasher Detergent Tablets** 💚💜
Kragtige skoonmaak in elke tablet – verwyder vet en vuilheid en laat jou skottelgoed blink skoon! 🤩
🌿 Bio-afbreekbaar
🚫 Fosfaatvry
🚫 Chloorvry
🚫 Boraxvry
💧 Kleurstofvry
Net **1 tablet per was** en jou skottelgoed kry daardie vars, skoon gevoel sonder die moeite! 🙌
📦 20 tablette per pakkie
💰 Slegs R35 (R1.75 per tablet)
🚚 Courier landswyd beskikbaar
Probeer dit en voel die verskil! 💚
03/09/2026
POV: Jy kanselleer nie jou somerplanne nie… jy haal net jou skeermes uit 😏☀️
Dankie Betty Smooth vir gladde, sagte vel sonder die gesukkel 💕
Kry joune vandag nog!!
Chantel 076 460 7168
03/09/2026
Big shout out to my newest top fans! 💎 Chandri-Ann Janse van Vuuren, Johanna VdMerwe Hefer, Jeandre Lange, Kamilah Francis, Lenie Jonker, Marie Botha, Ansie Van Stryp, Cindy Labuschagne Nienaber, Sandra Bester, Thelma Botha
Drop a comment to welcome them to our community,
Nog ’n pakkie wat my dag gemaak het! 😍📦
Van dishwasher capsules wat my huislewe makliker maak, tot boerseep wat skoene wit maak 🧼✨ … en dan die absolute hoogtepunt: die lekkerste, romigste vanilla body butter wat jou laat ruik soos ’n droom 🍦🤍
Dankie Mandy vir die bederf! Ek love dit om nuwe produkte te ontdek en met julle te deel 💕
Mandy 068 050 0919
Bubbels
Hoeveel keer takseer jy iemand op hulle baadjie, kar, huis of wat hulle wys op sosiale media? 👀
Ons sien net ’n klein stukkie van iemand se storie… maar ons vergeet maklik dat daar soveel meer agter die skerm en agter die klere aangaan. ❤️
’n Mens se waarde lê nie in handelsmerke, geld of voorkoms nie — dit lê in wie hulle is. ✨
Kom ons probeer ’n bietjie minder oordeel en ’n bietjie meer verstaan. 🤍
Click here to claim your Sponsored Listing.