Wiila Krause Products

Wiila Krause Products

Share

I am a Willa Krause skincare client for almost 30 years and will never use anything else.

16/03/2023

Selfs al ondergaan jy nie plastiese chirurgie nie help die produk v enige herstel proses en verminder letsels aansienlik..kontak my 0662724362 vir meer besonderhede.Aflewering binne 3 dae na bestelling..

Photos from Wiila Krause Products's post 15/03/2023

Kompetisie nog aan. Wag nog v julle Selfies. Vandag se make up en kleur konsultasie. Jy kan die volgende wenner wees v gratis grimeer sessie en kleur konsultasie. Whatsup jou Selfie na 0662724362

Photos from Wiila Krause Products's post 14/03/2023

Kompetisie tyd. Stuur n selfie en wen n gratis grimeer sessie en kleur konsultasie. Stuur jou foto op whatsup 0662724362. 3 vrouens gaan gekies word. Kleur konsultasie ter waarde v R950 en grimeer sessie ter waarde v R500.

Photos from Wiila Krause Products's post 10/03/2023

Collagen Serum nuutste tegnologie teenverouderings bestandeel.Skakel my vandag nog v bestellings.Elana 0662724362

01/03/2023

Kontak my v meer besonderhede 0662724362 en bestellings wat binne 3 tot 4 dae afgelewer word.

Photos from Wiila Krause Products's post 23/02/2023

MATRIC GIRLS COMING SOON🎉🥳
Before choosing the Colour of your Matric Dress ,
Book your Colour Consultation with me as a Certified Colour Consultant.
I will help you determine the best
Hair, Make Up, Clothing and Jewelry Colours according to your specific Skin Tone..
Contact No 0662724362
COLOUR MAKES or BREAKS YOUR OVERALL IMAGE.

16/02/2023

MATRIEK Mammas. Julle spandeer duisende rande op die rok skoene ens maar wat help dit as sy selfbewus voel oor haar gesiggie wat n abnormaliteit het wat gesond gemaak kan word. Maak nog vandag jou afspraak en ons loop saam die pad na pragtige perfekte vel gereed om op jou mooiste te lyk met jou matriek afskeid. My no 0662724362

15/02/2023

Willa Krause bied n oplossing vir elke vel probleem wat dit sal herstel binne 4 tot 6 weke..
As jy in Secunda en omgewing bly kom doen ek jou velanalise in die gemak v jou huis,
andersins maak ons v jou n aanlyn afspraak deur ' zoom" sodat ek saam met jou n pad kan loop na pragtige gesonde vel.
Dis nie n kits wonderroom nie. maar n kwaliteit reeks produkte wat jare al gewaarborgde positiewe resultate lewer.
Puisies verdwyn nie oornag nie. Dis n proses waarmee ek jou kan help..Plooie verdwyn ook nie oornag tensy jy geld het v plastiese chirurg

Hoe vroeer kinders ook die regte velsorg begin toepas hoe mooier gaan hulle lyk as hulle in hul herfsjare kom.
Kontak my gerus v afspraak 0662724362
Sou jy verkies om na my huis te kom is jy ook welkom.

14/02/2023

Aandag : Alle Matrieks en ook toekomstige bruide. Kontak my vandag nog n jou gratis vel analise. Moenie produk v rak af koop en d**k dit gaan werk nie..Elke vel het n unieke behoefte en neem tyd om vel in perfekte toestand te kry met die regte produkte. Moenie wag v Oktober en dan wonderwerke verwag nie. Kom ons werk saam aan die oplossing v jou unieke vel probleem. My no 0662724362

14/02/2023

Ons natural "Botox" Age Control Anti Oxidant Wrinkle refiner is op Spesiale Prys. Moenie die winskopie misloop nie. Kontak my v meer besonderhede 0662724362

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Secunda?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address

1 Pierneef Street Dwarsweg Landgoed 76
Secunda