Deborah Dorcas - Marinique Bell
All natural facial and beauty products
20/09/2021
27/06/2021
Combo 1 is een van die produkte van DeborahDorcas wat regtig fantastiese resultate lewer. Dit verminder pigmentasie en word selfs die "botoks - produk" genoem. Hier is net n paar van die redes waarom mense hierdie produkte gebruik of oorskakel na die reeks.
- DeborahDorcas is n eg Suid-Afrikaanse maatskappy. DeborahDorcas probeer soveel as moontlik hulle produkte aankoop by Suid-Afrikaanse vervaardigers om die plaaslike ekonomie te ondersteun.
-Essensiele olies vorm die basis van die DeborahDorcas velsorgreeks. Essensiële olies is hoogs gekonsentreerde olies wat uit blomme, blare, wortels en ander dele van plante onttrek word. Tipies onttrek met stoom distillasie ('n proses wat behels stoomtoediening tot die olie verdamp), essensiële olies het die kenmerkende reuk van die plant.
-Die resultate van DeborahDorcas spreek vanself. Min produkte het die resultate van DeborahDorcas.
-Dis bekostigbaar! Min skoonheidsprodukte gee vir jou soveel waarde vir geld. Vir slegs R550 ontvang jy n dagroom, n nagroom en n serum wat regtig wonders verrig.
-Ons bemark die Ooskaap-tak, is gelee in Port Elizabeth maar versprei produkte regoor die land. Kontak ons by 0824493071 vir meer inligting.
09/06/2021
Orders arrived! Limited stock left!
25/05/2021
From the day I started using Deborah Dorcas, I have seen a massive improvement in my pigmentation, acne, breakouts and overall hydration in my skin. I have used these products on my children, my feet and body. Every product has served its purpose and made an improvement. Before becoming an agent for Deborah, I wanted to try it for myself and have first hand experience and it has honestly been a pleasure using these products. I also believe in living a natural lifestyle and knowing these products are made from natural ingredients, had me hooked!!
Pm for amazing specials running 👌
17/05/2021
These products speak for themselves. Look at these wonderful results!!!
13/05/2021
Een week vandag wat ek die Yarrowbee by my combo 1 gebruik en die resultate is vanselfsprekend! My gesig voel so lekker sag en gevoed! Dis regtig amazing dat ALLES wat in hierdie produkte ingaan, 100% natuurlik is. Die eerste twee fotos is presies n week terug geneem!
12/05/2021
Running a fabulous special from 15th May until 15th June.
These products are simply amazing and my skin has made a huge improvement since I started using it. All natural ingredients
05/05/2021
Have a look at our newly launched teen rescue packs with no nasty ingredients, all natural, smells and feels absolutely refreshing and hydrating.
05/05/2021
Wanting a last minute mother's day gift? You can't go wrong with these all natural products, handmade to make any mom smile!
Click here to claim your Sponsored Listing.