Twee Susters
Welkom op ons FB blad, hier gaan jy alles sien van grimeering.
Ons doen ook "makeover" sessies so kontak ons gerus, sodat ons, ons passie vir oormaak & mooimaak met jou kan deel
16/03/2025
Almal in en rondom Upington
13/02/2025
Altyd lekker om 'n grimeer sessie saam met jou te doen.
Efesiërs 2:10
"Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel."
Carina de Lange
13/02/2025
Hier het ons in Desember bietjie grimeering gedoen, van die bruidsmeisies en die bruidegom se moeder.
Pragtige dames
Minke Van Zyl
Xx
Baie welkom by ons Facebook blad.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |