Klein bederf Agent Ilse Janeke
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Klein bederf Agent Ilse Janeke, Health/Beauty, Welkom.
Half prys raffleπππ net R10 een... Groot verrassings pakkie. Net 39 plekkies oor.. Moet dit nie mis nieπππ
21/06/2025
Nog net 22 plekkies oop
Only 22 places left
,β€οΈ
18/06/2025
*Klein bederf Raffle*
Net R20 n kaartjie
Wat kan jy wen?
ππΌππΌππΌππΌππΌππΌππΌ
1 x Age reverse serum
1 x B.E.C Serum
1 x Kollageen Room
Daar is net 100 plekkies
Jy kies jou eie nommer en jy kan soveel kaartjies koop soos jy wil.
Die trekking word gedoen wanneer al die kaartjies verkoop is.
*I Janeke*
*CAPITEC BANK*
*Rek nr 1323022110*
*Spaar*
*Reference (jou naam)*
Stuur vir my jou bewys van betaling. ππΌ
21/01/2025
Julle het gestem en ek het geluister
10/01/2025
Julle hierdie ruik heerlik!!
Is jy Γ± onderwyser? Of dalk werk jy in "retail"?
Ons weet hoe baie jou hande in aanraking kom met "vreemde" voorwerpe π€
Klein se Ontsmettings Sproei kom in 100ml spuitbottels (wat dit ideaal maak vir saamdra) en werk WONDERLIK vir nie net hande nie maar ook enige trollie of oppervlak en NATUURLIK ruik dit heerlik!
Beskikbaar in vier geur opsies:
Lietsjie, Roos & Rooibos - Lemoen&Vanielje - Liefde&Laventel - Rooibos & Kaneel
15/11/2024
Nadat ons BAIE lank gesoek het na die perfekte formule wat NATUURLIK, ORGANIES en VEGAN is⦠kan ons UITEINDELIK Klein se Sonblok bekendstel!
Propvol alles wat goed is vir jou vel en SONDER enige skadelike blokkers en produkte.
NOU kan die VAKANSIE maar kom!
Bestel jou Sonblok voor of op 8 Desember om dit betyds te hΓͺ vir die SWEMSAK.
11/10/2024
Dit is met opgewondenheid wat ons die 2024 Kers/Vakansie Katalogus met jul deel.
Ek glo daar is βn iets vir almal en βn kleur en geur na elkeen se smaak.
Onthou om ook ons groot 2024 Katalogus te deel met kliΓ«nte want hy is ook nog net geldig, saam met hierdie een tot begin Desember.
Moet asb nie wag tot einde November om jou bestellings te plaas nie, hoe gouer hoe beter omdat baie mense reeds vroeg in Desember op vakansie gaan maar ook omdat die koerier BAIE onvoorspelbaar raak soos ons nader aan die jaareinde beweeg!
Alles is beskikbaar terwyl voorraad hou.
Ons sal jul herinner aan dit wat laag in voorraad raak indien dit daar kom.
Mag die laaste paar weke van hierdie jaar vir jou besonders wees. Propvol goedheid, guns en mag jy ook na die besige jaar begin beplan vir afsluit en uitsien na kosbare koestertye saam met jou geliefdes.
Mag hierdie βn GROOT seisoen wees vir jou, liefste Klein-vriend(in)
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
9459