Bloom Ruah Namibië
Barrydale Hand Weavers - katoenge
Whatsapp navrae en bestellings na 0811281614
Bloom Ruah bemark en versprei vanaf Bloom se plaaswinkel!
🌿Ruah! - Organiese leef/huisreeks
🐬Beaubums mikrofiber handdoeke
🛍️Bitti Bags - maak inkopies maklik! Die helende olies van hierdie kruie het elk baie besonderse eienskappe wat jou lyf sal koester in alle opsigte!
17/09/2026
100% suiwer. Onverdun. Met die hand gevul.
Elke botteltjie bevat gekonsentreerde essensiële olie vir gebruik in diffusers, massering en aromaterapie. Kies uit RUAH se 3 geure Lavandula, Roosmalva of Roosmaryn.
Laat jou tuiste sing van vrolike lente geure!
Beskikbaar by 081 128 1614 🍃
15/09/2026
🩴 KRY JOU VOETE SANDAAL-GEREED! 🌿 | RUAH VOETBALM
Gee jou voete die ekstra bietjie liefde wat hulle verdien! 🤎 RUAH Voetbalm is verryk met ’n kragtige kombinasie van roosmaryn en salie, ideaal vir droë, growwe en gebarste vel.
🌿 Roosmaryn– bekend vir sy antiseptiese eienskappe en ondersteuning van gesonde bloedsirkulasie, wat dit ’n wonderlike bestanddeel vir droë en gebarste hakke maak.
🌿 Salie– tradisioneel geassosieer met velversorging en goeie sirkulasie, en help om jou voete sag en goed versorg te laat voel.
✨ Sagte voete. Vars gevoel. Sandaal-gereed!
Maak jou bestelling by 081 128 1614
10/09/2026
RUAH Stort Wasolie | Sag op die vel. Prakties in die stort.
Ons geliefde Wasolie wat ook beskikbaar is in ‘n praktiese plastiekbotteltjie of glas. Hierdie heerlike produk dien as badskuim, lyfwas of skeermiddel — perfek om jou daaglikse stort of badroetine in ’n heerlike bederf te verander.
Maak jou aankoop by 081 128 1614
01/09/2026
Lieflike Lente!
Bloom Ruah Namibië
01/09/2026
Min dinge in die lewe is so kosbaar soos ‘n mooi gedekte tafel, waar ervarings gedeel word en herinneringe geskep word saam jou geliefdes! 🥂
Maak jou etes tydloos met hierdie pragtige hand-geweefde tafeldoeke, plekmatjies en servette. Beskikbaar in verskeie aardse kleure en groottes.
Bestel joune by 081 128 1614
31/08/2026
RUAH Geurhout Diffuser
Ons RUAH Geurhout Diffuser is ‘n elegante toevoeging tot enige vertrek. Die natuurlike geurhout absorbeer die diffuserolie en versprei jou gunsteling RUAH-geur geleidelik vir weke lank. Sonder riete of oop blare skep dit ‘n subtiele, tydlose atmosteer - ook ‘n oulike alternatiet vir ons keramiekblomme.
Beskikbaar in al drie RUAH-geure 🌿
Bestel joune by 081 128 1614
28/08/2026
Still packing bulky towels? 👀
Swap the heavy, slow-drying towels for Bobums
Less space. Less hassle. More room for the things you actually need 🙌
25/08/2026
Handwoven Cotton Towels ☁️
Beautiful subtle colors contrasting with the natural tassels and stripes give this towels the perfect sophistication. Gently handwoven comfort make it the ideal companion for in the bathroom, poolside or beach.
There are various colors to choose from
Contact 081 128 1614 for additional information 📞
22/08/2026
Bloom Ruah Namibië pak voorraad uit!
Heerlike nuwe produkte en die ou staatmakers is weer volop en in voorraad!
Bloom Ruah Namibië
21/08/2026
Epsom Badtee – Jou Stresgeheim! 🌿
Laat spanning weg smelt met RUAH se Epsom Badtee – ‘n luukse mengsel van Epsom sout, son-gedroogde kruie, essensiële olies en hawermout. Die magnesium en sulfaat in Epsom sout word vinnig deur jou vel geabsorbeer, wat help om jou liggaam en gemoed te ontspan.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Website
Address
Gobabis
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |