Little Big Treats
Helping one another to become the best we can be and the pesons God intended us to be.
12/05/2022
Ek het lank laas gepost maar ek moet met julle deel. Hierdie is my gunsteling koffie, afgesien van die feit dat dit n extra geldjie inbring wanneer jy dit die minste verwag en die meeste nodig het kry jy nog n geskenk ook so nou en dan. So amazing is dit. Dit het n groot verskil in my lewe gemaak. Ek het van n size 18 na n 12 geval, voel great en vol energie en lus vir die lewe plus klere pas wat ek gedink het hoort in file 13. Dit het so baie voordele ek weet amper nie waar om te begin nie maar sal met liefde die inligting deel laat weet my net. Hulle sê sharing is caring so laat weet my of jy van dit wil koop of self n agent wil word ek sal jou met liefde help. Baie blessings vir julle almal.
02/02/2022
04/01/2022
Start your year with a healthy lifestyle
Vandag is die laaste kans om hierdie ongelooflike special te bestel.
24/11/2021
Waarvoor wag jy? Dit werk regtig en dit proe heerlik kontak my gerus en ek vertel jou meer.
20/11/2021
08/11/2021
More more, nie lief vir koffie of tee nie ons het ook die maand n groot special op die shakes, moenie uit mis nie dis regtig n groot special. Geseënde dag vir elkeen.
Lank laas n update gedoen jammer julle..... So ek gebruik nou al die koffie vir n maand en WOW ek moet eerlik sê ek love dit. Ek voel vol energie en lus vir die lewe. Ek het al van n size 40 na n 36 party snitte n 38 geval jip jy lees reg. Ek het baie cm's verloor en nie eers streng gekyk na wat ek eet nie!! So moenie uit mis nie asb jy gaan baie spyt wees. Kontak my gerus en ek stuur vir jou die inligting dit help vir baie goed nie net gewig verlies nie.
23/10/2021
Goeie more, mag elkeen n baie geseënde dag he.... Geniet n koffie / tee en vat die dag vas.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Walvis Bay