Eclipse Hairsalon Albertinia
Eclipse hairstudio is a full-service hairsalon dedicated to consistently providing exellent service,quality products. At an acceptable price.
01/04/2018
Fouché troue
05/03/2018
Ons is nuuskierig. Ons wil Saterdae ook begin om oop te wees. Hoe voel julle oor dit? Ons hou die comments dop
31/12/2017
Aan al ons kliënte. Baie dankie vir 'n goeie 2017. Mag 2018 nog beter wees. Sien julle die 8ste Januarie
Eclipse Hairstudio maak more 15/12/17 toe oor die vakansie tyd. Ons sal weer open op 8/01/18.
Mag al ons kliënte 'n Geseënde Kersfees hê en 'n Voorspoedige 2018.
28/11/2017
En soms doen ons sommer ons eie hare ook.
30/10/2017
Ons ondersteun vandag
24/10/2017
Before and after
06/10/2017
Bietjie kleur vir die somer. Dankie vir die lekker lag en kuier
29/09/2017
Something new
19/08/2017
Before and after. Eers die hare gesny en daarna die strepies in gesit.
31/07/2017
Verkoop Biosense en Salon Formula. Goeie haarprodukte vir een en elkeen se tipe hare. Kom kyk gerus na die produkte en om vrae te vra oor die produkte
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Address
Station Street 30
Albertinia
6695