Bee Nailed
I am a working mom & wife who started this journey, and I am now doing nails after hours and on weekends.
19/03/2021
Ek deel dit namens my broer...Stuur asb aan vir familie en vriende 🌸
Kry jou area binnekort FIBRE? Kontak my gerus vandag nog vir 'n "coverage check" en gratis kwotasie.
Moeg gesukkel met stadige internet? Ek help jou graag aansluit by VOX Fibre.
Gratis installering & aktivering (spaar tot R3000).
Vumatel, Frogfoot, Octotel & Openserve pakette beskikbaar vanaf so min as R599 per maand.
Kontakbesonderhede:
Juan Michael Swart
FTTH Sales Specialist
083 681 2208
09/09/2020
Hi awesome ladies! Ek het eeue laas hier gepost...ek loer maar net in om te hoor hoe gaan dit met elkeen ❤️ Onthou, jy kan my nogsteeds kontak indien jy mooi naels kort vir 'n spesiale geleentheid 💃
Nail terminology 101
1. We cure gel, we dont bake it. You not making muffins!
2. Nails dont breathe, they dont have nostrils or lungs. Your nails are nourished at the matrix.
3. Led/uv lamp, not an oven. Again, not making muffins...
Hope this helps 🤪
18/10/2019
Aan elke kliënt wat my die afgelope paar jare ondersteun het…
Ek het die (moeilike) besluit geneem om nog net tot einde van die jaar naels te doen, aangesien so baie van my gereelde kliënte ander verpligtinge gehad het (hetsy persoonlik of finansieel)…maar die grootste rede vir my besluit is omdat Jayden volgende jaar Gr 7 is, en met Mario wat weg werk, wil ek heeltemal my fokus (en naweke) skuif na wat op ons wag.
Let Wel – Ek sal enige tyd help (indien moontlik) as een van julle dalk gou vinnig op ‘n Saterdagoggend naels wil kom doen vir ‘n klein bederfie of ‘n funksie, so ek gaan nie van al my toerusting ontslae raak nie.
Uit die diepte van my hart - BAIE dankie aan elkeen…vir al die lag en gesels en kerm en kla, mekaar ondersteun en inspireer. Dit was regtig lekker om elkeen te leer ken, en ‘n pad met julle te stap.
❤de
Bianca
14/10/2019
Dit was 'n ROOI Saterdag 💅
29/09/2019
16/09/2019
Mens besef nooit "how far you have come", tot jy letterlik 'n foto van jou kliënt se eerste stel naels kan vergelyk met haar heel nuutste stel (sy het die onderste foto gestuur daardie tyd) Dankie vir almal se ondersteuning vandat ek begin het tot nou, dit is elkeen van julle wat my met elke stel naels help groei om beter te doen 🥰
15/09/2019
Was weer 'n lekker besige Saterdag 💅
06/08/2019
03/08/2019
Ek glo almal ken die gevoel 😅
20/07/2019
😅
20/07/2019
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
3 Malibu Street
Bellville
7530
Opening Hours
| 09:00 - 15:00 |