Kruid

Kruid

Share

Using plants to make natural remedies and everyday products

28/03/2026

🌿 HOES + KEEL TEE 🌿

Krap jou keel as jy probeer praat of self te diep asemhaal?
Hierdie plante verlig hoes en keelseer natuurlik πŸ’š

Hierdie kragtige kruie-mengsel van tiemie, marshmallow en peppermint help om jou keel te kalmeer en asemhaling te ondersteun – perfek vir verkoue en winterdae ❄️

✨ Voordele:
βœ” Help om hoes en hoesbuie te verlig
βœ” Kalmeer en beskerm ’n seer keel
βœ” Maak slym los en help die bors oopgaan
βœ” Verkoel en maak lugweΓ« skoon

β˜• Gebruik:
1 koppie warm water + 1–2 teelepels tee
Laat trek vir 5–10 minute
πŸ‘‰ Voeg heuning by vir ekstra verligting 🍯

πŸ’¬ Ideaal vir die hele gesin
πŸ“¦ Beskikbaar nou – stuur ’n boodskap om te bestel

25/03/2026
Photos from Kruid's post 25/03/2026

🌿 Natuurlike ondersteuning vir hoes & toe neuse 🌿

Wanneer die seisoen draai en verkoues begin, kan eenvoudige, natuurlike bestanddele help om die liggaam sagkens te ondersteun.

Hier is Γ± bors smeer saamgestel met kruie wat tradisioneel gebruik word om:
β€’ asemhaling te vergemaklik
β€’ slym los te maak
β€’ die liggaam te kalmeer

Met kamille, tiemie en lemon geranium β€” in ’n sagte basis van beesvet en olyfolie 🌱

’n Eenvoudige, natuurlike manier om vir jou en jou gesin te sorg πŸ’š

20/03/2026

🌿 Het jy ook altyd ’n β€œeina” in die huis?

Snye, brandwonde, bytplekke… dit gebeur vinnig – veral met kinders πŸ˜…

Ek maak self hierdie Kruid Eina-salf met kalmerende kruie & byewas, insluitend kankerbos, wat bekend is vir sy velherstellende eienskappe 🌱

βœ” Verlig pyn vinnig
βœ” Help die vel natuurlik herstel
βœ” Veilig vir kinders

Ons gebruik dit elke dag by die huis ❀️
Selfs op 'n bysteek - smeer lekker duk en voel hoe word die gif uitgetrek 🐝

πŸ’š R100 per houertjie
πŸ“² 076 630 3990

πŸ‘‰ Stuur vir my ’n boodskap om te bestel

Het jy al iets nodig gehad soos hierdie?

17/03/2026

Ek het besluit om nie meer Oros te koop nie oor al die gemors daarin 🌿

My kinders wou graag koeldrank drink vanuit die winkel so ek krap toe bietjie rond...πŸŠπŸ“
Ek maak nou my eie natuurlike konsentraat by die huis β€” met suurlemoen, heuning en soms my kruie mengsel.

Die kinders drink dit actually! πŸ˜„

Sal julle so iets probeer?

1 koppie lemoensap
Kwart koppie heuning
1 koppie water
= Verhit water en heuning (nie kook nie)
= Voeg sap by en laat afkoel
= Bottel en bere in die yskas vir 2 weke of vries in bokkies
Meng 1 deel konsentraat en 4 tot 5 dele water

Laat weet my wie probeer dit en hoe hou julle kinders daarvan

Photos from Kruid's post 06/01/2024

Learn something new about Mullein - verbascum thapsus

Photos from Kruid's post 04/01/2024

Leer ken so bietjie die wonder van Mullein - verbascum thapsus

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Bethlehem?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Bethlehem
9700