Bee Delight Wonder Balm

Bee Delight Wonder Balm

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bee Delight Wonder Balm, Health/Beauty, Bethlehem.

Photos from Bee Delight Wonder Balm's post 08/09/2017

Goeie middag mensies. Bee Delight het ń nuwe produk op die mark Baby Balm.

17/08/2017

Goeie more mensies, jammer ek was so stil die afgelope tyd. Nou is ek weer volstoom terug. Ons het die salf aan ń man met velkanker in sy gesig gegee om op die harde kors in sy gesig te smeer en glo my mense dit het gewerk. Die harde kors is genees.
Ek het gister die heeldag ń loopneus en dik kop gehad. Dit het gevoel of ek besig is om verkoue te kry. Het gisteraand en vanoggend oor my neus en op my voorkop gesmeer en ek voel al klaar baie beter. Ek kan weer normaal asemhaal geen blok neus nie. Geniet julle daggie

03/08/2017

Goeie middag aan almal. ń Tannie het ń kwaadaardige malamoon aan haar been gehad. Sy het 6 maande gesukkel om dit gesond te kry. Haar buurvrou het vir haar ń bietjie van die salf gegee om aan te smeer na 2ure toe kom die pit los en na 2 weke kon mens nie sien dat daar ń seer was nie. Lekker daggie vir almal.

31/07/2017

BEE DELIGHT BTH HET Ń WINSKOPIE VIR 2DAE. KOOP 2 POTJIES XTRA SALF VIR DIE PRYS VAN R230. U SPAAR R30.

29/07/2017

Hier is ń ware verhaal oor die salf. ń Man wat diabeties is het vreeslik gesukkel om in die nag te slaap asgevolg van "pins and needles" wat hy in sy voete gekry het. Ons het hom aanbeveel om die Wonder Balm te gebruik en nou slaap hy soos ń baba in die nag. Hy smeer gereeld van die salf aan sy voete. Hy koop maandeliks sy voorraad by ons aan. Dit maak ons harte so bly om mense soos hy te kan help. Lekker daggie

25/07/2017

Goeie môre aan almal. Ek is terug in Bth en het ook voorraad gekry. Gewone salf R120 vir 150ml en die xtra is R130 vir 150ml. Lekker daggie.

18/07/2017
Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Bethlehem?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Bethlehem