The Manicured Mermaid
Nails-Manicures-Pedicures
Facials-Eyelashes-Eyebrows
Hair-Extensions-Brazilians-Coloring
Daily-Weddings-Matrics
04/06/2026
β¨ Het jy 'n teken nodig gehad? Hier is dit! β¨
πΈ *The Manicured Mermaid*
π *0763037030*
Vandag 4 Junie π Opening vir *16:00*
Nog plek vir: πββοΈ Hare
π
Naels
*Bespreek* nou *voordat* die plekke vol is! πΊ
04/06/2026
Book ASAP
0763037030
THE MANICURED MERMAID
Fichardtpark naby ou deebee
04/06/2026
*πΉπΉAANDAG DAMESπΉπΉ*
*The Manicured Mermaid*
*SERVICES:*
* Naels en Tips R220
* Naels Overlay R200
* Soak off R50 / R80
* Full Pedicure R300
* Toon naels gel R120
* Eyelash Extensions R350 includes
FREE Eyebrows Shape&Tint
* Eyebrows Shape&Tint R120
* Eyebrows S&T en Lash Tint R170
* Facials R300
* MakeUp R300
* Naels, Tone &
Eyebrows S&T R450
*HAIR:*
* Dry Cut R100/R150/R200
* Wash, Cut&Blow R180/R200/R250
* Wash & Blow R180/R230
* Highligts of Kleur en Treatment R350
* Kleur of Highlights
met Cut&Blow R400-R500-R600-R700
* Brazilian of Botox R700+/- incl Cut&Blow
* Extensions R800/R1500/up
* Hare Krul of Styles R300
* Bring your own Box Color R100/R300
*MASSERINGS:*
* Full body R600
* Head&Neck Massage R220
* Full back and neck massage R400
* Hand and wrist massage R200
* Carpol Tunnel Massage R200
* Lymph Drainage R330
* Voet&Enkel Massage R200
* Shoulder&Neck massage R250
_0763037030 whatsapp my gerus fichardtpark_
*Oop 7dae n week, na ure en vakansie dae ook*πΉπΉ
04/06/2026
Jy verdien dit! β¨
Was dit βn lang week?
Voel jy uitgebrand?
Kom ontspan, herlaai en straal weer met ons eksklusiewe Volledige Bederf-Pakket vir slegs R600!
Wat jy kry:
βn Pragtige volledige stel naels π
βn Ontspannende kop-, nek- en skouermassering πββοΈ
Professionele hare sny, was en blow-dry πββοΈ
Bederf jouself, want jy is dit werd!
π² Stuur vandag nog βn WhatsApp na
076 303 7030 om jou plek te verseker.
02/06/2026
Bederf jouself hierdie Woensdagβ¦ π
Skitter met pragtige hare en perfekte wenkbroue!
Skakel in by The Manicured Mermaid se eksklusiewe spesiaal vir Woensdag 3 Junie.
Vir slegs R400 geniet jy:
π Hare inkleur, deurkam-behandeling, blaas en stileer.
π GRATIS GESKENK: Professionele wenkbrou vorm en tint!
π GERIEFLIKE OPSIE: Betaal nou en kies enige ander beskikbare dag in Junie vir jou afspraak.
π± Kontak ons vandag: 076 303 7030
Jou hare sal jou dankbaar wees! β¨
02/06/2026
Hierdie is Vir almal geldig. Al is jy n matriek, n bruid of net n spesiale geleentheid. Ons pryse Gaan nie op agv daai Paar woorde nie!!
π MATRIEKAFSKEID 2026:
Lyk Beeldskoon, Blink die Hele Nag!
πJou groot aand is om die draai en The Manicured Mermaid is hier om te sorg dat jy onvergeetlik lyk! π
β¨Hoekom stres as jy jou eie perfekte pakket kan saamstel? Kies presies wat jy nodig het om jou droom-voorkoms te skep:
π
Onverbeterlike Pryse:
Naels: R200
Gel-tone: R100
Wenkbroue (Vorm & Tint): R100
Eyelash Extensions: R350
Grimering (Makeup): R300
Haarkleur: R450
Highlights: R450
Hair Extensions: R1500
Upstyle of Krulle: R300
Tan Can: R300
π₯ Spesiale Aanbiedinge & Gerief:π₯
10% Afslag op sekere proewe (trials)!
BetalingsreΓ«lings beskikbaar voor die tyd om jou begroting te help.
Jy droom dit, ons skep dit! π
π Bespreek Nou Jou Plek!
Plekke vir matriekafskeide vul blitsvinnig op. Moenie uitmis nie!
π± WhatsApp / Skakel: 076 303 7030
π Sorg dat jy selfversekerd, pragtig en onvergeetlik is!
02/06/2026
β¨ WOENSDAG 3 JUNIE SPESIAAL! β¨
πΉ The Manicured Mermaid πΉ
π 0763037030
Wil jy jou hare Γ©n jouself bederf?
πββοΈ Harekleur (comb through), behandeling en professionele blaas/stilering
πββοΈ Hoof-, nek- en skouermassering
π
GRATIS Nael-Overlay
π₯ Alles vir slegs R700 π₯
β
Betaal nou en gebruik jou afspraak enige ander dag gedurende Junie.
π² Besprekings is beperk β kontak ons vandag nog!
01/06/2026
KOMPETISIE TYD!!
WEN N GRATIS KLEUR EN BLAAS!!
*SHARE DIE ADVERTENSIE NA 10 BLOEMFONTEIN GROUPS
*TAGG SOVEEL AS MOONTLIK VRIENDE
*MAAK SEKER JY EN HULLE FOLLOW The Manicured Mermaid
Your specials for 1-15june
0763037030
Fichardtpark naby ou deebee
01/06/2026
0763037030
30/05/2026
STOP DIE PERDE! π± Kyk na hierdie Mei Spesiaal!
As jy gewag het vir die regte oomblik om jou hare en naels te laat doen, is DIT jou teken!
The Manicured Mermaid bederf jou met mal pryse hierdie maand:
β¨ Hare (Kleur, Sny & Stileer):
R250 (Kort)
R350 (Medium)
R450 (Lang)
β¨ Naels (Volledige Stel): Slegs R200
β¨ Bonus: Wenkbrou Shape & Tint vir slegs R50 as jy een van die hoofbehandelings bespreek!
Hierdie plekke gaan vinnig verdwyn, so maak seker jy verseker jou afspraak dadelik.
π The Manicured Mermaid
π Kontaknommer:
076 303 7030 (Oproepe en WhatsApps welkom)
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
De Jager Street
Bloemfontein
9301