Klein Bederf - BH
Welcome to Klein Bederf - BH
Top quality, natural products made with �
Numbers 6:24-26
18/04/2023
Ons "Selluliet-Pakket" met Pomelo-essensiële olie (meer bekend as Grapefruit 😁) is ñ wenner!
Hierdie pakket sluit in: Pienk Pomelo Lyfwas - Selluliet LyfOlie - Sitrus & Gemmer Seepkoek - Bruinsuiker&Pienk Pomelo Lyfskrop a*ook ñ Selluliet Masseerder
Lees meer oor die voordele van Pomelo olie op die advertensie en kry jou pakket voor dit uitverkoop is!
21/03/2023
Raak nou deel van Klein se grootste bederf-klub en kry elke maand ‘n heerlike dames bederf-boks propvol verrassings!
• Elke maand word jy verras met ‘n boks vol bederf en soms splinternuwe produkte wat nog vrygestel moet word
• Sommige maande ontvang jy ook produkte wat eksklusief NET beskikbaar is in die maandboks!
• Gebruik sommer ook af en toe van die produkte wat jy in jou maandbokse kry as geskenke! Nie dat enige een van ons iets wil weggee nie, maar so het jy altyd ietsie byderhand om ‘n geskenkie mee op te maak.
[email protected]" rel="ugc" target="_blank">https://kleinbederf.com/?agent=[email protected]
26/01/2023
Kyk wie het bietjie kom kuier vir Januarie!
As die jaar sover taai was vir jou Kleintjie... kan jy dit beter maak met ons Tawwe Toffieappel... want dit is TAWWER as JanuWORRY!
Onthou die Kleintjies se Toffieappel kuier NET vir Januarie by ons!
Vir ñ lys van al die produkte wat in Toffieappel beskikbaar is, loer gerus na ons Januarie Brosjure (bladsy 4):https://www.kleinbederf.co.za/wp-content/uploads/2023/01/Januarie-2023-Uitgawe.pdf
04/01/2023
Klein skryfbehoefte pakket – Januarie
R180.00
Hierdie pakket sluit in:
1 x Klein Pennesakkie
1 x Klein Pen
1 x Klein Potlood
1 x Klein 15cm liniaal
1 x Klein Skerpmaker
1 x 15g Lipsalf
Kies asb die geur van jou lipsalf *
Melk en Heuning
Aarbei
Klapper en Lemmetjie
Borrelgom
Kersie en Kola
Malvalekker
Sit vir jou ‘n Week-beplanner by! (+R120.00)
09/12/2022
Skurwe hakke? Rooibos Redding!
Sonbrand? Rooibos Redding!
Vel irritasies? Rooibos Redding!
Daar is min vrae oor vel probleme waarop ons antwoord nie Rooibos Redding sal wees nie.
Beskikbaar in verskillende groottes verpakking, perfek vir die huis, kamp of strand!
22/11/2022
Lyfroomsproei 300ml
R98.00
LW: Die LyfroomSproei se sproei koppe kan verskil – dit hang af watter verpakking beskikbaar is
Kies asb jou geur *
Lietsjie,Roos&Rooibos
Liefde&Laventel
Lemoen&Vanielje
Rooibos&Kaneel
Avokado&Komkommer
Bamboes&Maroela
Lente en Lelieblom
Fynbos en Winterblom
Heuningbos
Turkish Delight
Melk en Heuning
Sitroengras en Suikerriet
Bokmelk (+R10.00)
Aarbei
Oliekolonie
Houtskool en Mint
16/11/2022
Klein bietjie geur boksie met lyfolie!
R350.00
Hierdie is die perfekte geskenk en sluit in:
1 x 50ml LyfOlie
1 x 30g Lyfbotter blikkie, perfek vir die handsak
1 x 100ml Lyfwas
1 x Sample Badsout
1 x Canvas-sakkie wat ideaal werk in die kar, karavaan, handsak of doeksak.
12/11/2022
Klein Lyfbotter 150g
Klein se lyfbotter is nie jou normale “body grease” nie. Dit is ‘n lekker dik en ryk room wat jou vel bevogtig en lekker diep intrek.
Kies asseblief jou geur: *
Lemoen en Vanielje
Lietsjie, Roos en Rooibos
Liefde en Laventel
Rooibostee en Kaneel
Avokado en Komkommer
Bamboes en Maroela
Rooibos Redding (+R10.00)
Bokmelk (+R10.00)
Lelie en Lenteblom
Houtskool en Mint
Oliekolonie
Aarbei
Fynbos en Winterblom
Heuningbos
Turkish Delight
Melk en Heuning
Sitroengras en Suikerriet
10/11/2022
Kyk wie het bietjie by Klein kom kuier!! Ons liefste Prinses Bella...
Sy is hier om al die klein prinsesse te bederf met die fees van dogtertjie kleure, geure en g***s... want ons almal weet tog dat Prinsesse hou van "shimmer & shine".
'n Fees van Prinses kleure, geure en g***s! Hierdie pakket sluit in:
1 x Aarbei Lyfwas 300ml (shimmer)
1 x Druiwe Lyfroomsproei 300ml (shimmer)
1 x Malvalekker Lyfbotter 150g (shimmer)
1 x Waatlemoen Badsout 175g (shimmer)
R380.00
09/11/2022
100% Natuurlik en geskik vir die hele gesin!
110-120g VARS gewig
Ons Seepkoeke is nie nét baie gewild nie, hul kom ook in ‘n groot verskeidenheid fantastiese geure!
G = Gliserien basis | K = Klei basis
R58.00
Kies a*o jou geur:
Lemoen&Vanielje (G)
Suurlemoen&Papawersaad (K)
Roos (G)
Bokmelk (K) (+R7.00)
Avokado&Komkommer (G)
Liefde&Laventel (K)
Sitroengras&Suikerriet (K)
Rooibos (G)
Ouma Stienie se Gunsteling (K)
Houtskool&Mint (K)
Bierseep (K)
Oliekolonie (G)
Bokmelk en Laventel (K)
Bokmelk en Rooibos (K)
Kontak my op 081 5955 368 om te bestel!
08/11/2022
Lipsalf 15ml
Ietsie lekker om jou lippe mee te bederf💋
Kies asb. jou geur:
Melk en Heuning
Malvalekker
Aarbei
Borrelgom
Klapper en Lemmetjie
Kersie en Kola
R40.00
Bestel joune vandag!
07/11/2022
Handeroom vir die Handsak
100ml pomp-botteltjie (verpakking mag verskil van foto, dit hang af van wat beskikbaar is)
Perfek vir die handsak of doeksak!
R72.00
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Bloemfontein
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:00 |
| Tuesday | 08:00 - 16:00 |
| Wednesday | 08:00 - 16:00 |
| Thursday | 08:00 - 16:00 |
| Friday | 08:00 - 16:00 |