For Nails Sake

For Nails Sake

Share

For Nails Sake
Established 06/2023
Qualified Nail Technician
Fichardtpark, Bloemfontein, Free State

17/08/2025

Kyk, die oog van die Here is op die wat Hom vrees, op die wat op sy goedertierenheid wag. Psalm 33:18 🙏
Rubber Base 💅

17/08/2025

Want die woord van die Here is reg, en al sy werke is met trou. Psalms 33:4 🙏
Rubber Base 💅

17/08/2025

Wees bly in die Here en juig, o regverdiges! En jubel, alle opregtes van hart! Psalms 32:11 🙏
Rubber Base 💅

17/08/2025

Ek wil jou onderrig en jou leer aangaande die weg wat jy moet gaan; Ek wil raad gee; my oog sal op jou wees. Psalm 32:8🙏
Rubber Base 💅

17/08/2025

U is 'n skuilplek vir my; U bewaar my vie benoudheid; U omring my met vrolike gesange van bevryding. Psalms 32:7 🙏
Rubber Base 💅

17/08/2025

Wees sterk, en laat julle hart sterk wees, almal wat op die Here wag! Psalms 31:25 🙏
Rubber Base 💅

17/08/2025

Laat U aangesig skyn oor U kneg, verlos my deur u goedertierenheid. Psalm 31:17 🙏
Rubber Base 💅

17/08/2025

My tye is in U hand: red my uit die hande van my vyande en van my vervolgers. Psalms 31:16 🙏
Rubber Base 💅

17/08/2025

Maar ek vertrou op U o Here! Ek se: U is my God.
Psalm 31:15 🙏
Rubber Base 💅

22/06/2025

In U hand gee ek my gees oor; U het my verlos, Here, God van trou. Psalms 31:6 🙏
Rubber Base 💅

22/06/2025

Want U is my rots en my bergvesting; en om U Naam ontwil sal U my lei en my bestuur.
Psalm 31:4 🙏
Rubber Base 💅

Want your business to be the top-listed Nail Salon in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Bloemfontein

Opening Hours

Monday 17:45 - 20:00
Tuesday 17:45 - 20:00
Wednesday 17:45 - 20:00
Thursday 17:45 - 20:00
Friday 17:45 - 20:00
Saturday 08:00 - 14:00