The Experience Hub's Annique Rooibos with Dalene Richter

The Experience Hub's Annique Rooibos with Dalene Richter

Share

I believe every woman deserves to understand her skin and feel confident in it.

Here I share:
• Simple skincare tips
• Real Client/Product Stories
• The experience of building a business with women
Feel free to book your session with me. o Professional Colour-Coding Analysis Consultations & Make-up
o Skin Care
o Weight Loss assistance
o Weekly Measure & Weigh Groups
o Vitamin Analysis
o Annique Pamper Parties (Facials & Make-up)
o Women’s day Promotions

26/07/2026

Gebruik jy Retinol? 👀

Dit het vir my 'n groot verskil op my vel gemaak toe ek Annique Rooibos se "Retinol night treatment" begin gebruik het!

Heel verbaas was ek my sproete is ligter en daar was donkerder areas op my vel onder my oë wat baie ligter geword het!

O ja onthou om sonblok te dra in die dag anders werk dit jou aand behandeling tee..

23/07/2026

Wonder jy oor die verskil tussen Normale & Gekombineerde Vel?

Wel nou kan jy ontspan Hydrafine stel werk vir albei!

Alles wat jy nodig het vir ’n gebalanseerde, gehidreerde daaglikse velsorgroetine.

▪️Hydrafine Gentle Gel Cleanser (200 ml)
▪️Hydrafine Nagroom (50 ml)
▪️Hydrafine Bevogtiger (50 ml)

✨ Voeg Essense Liquid Skin Nutrition (100 ml) by

Voltooi jou velsorgroetine met hierdie vitamienryke sproei wat die vel hidreer en die vel se natuurlike herstelproses ondersteun.

▪️Essense Liquid Skin Nutrition (100 ml)

💙 Hydrafine-stel ’n eenvoudige maar doeltreffende velsorgroetine om jou vel skoon, vars, gebalanseerd en gesond gehidreer te hou – elke dag.

🤍Vir 'n voledige velsorg reeks....
Voeg een "treatment" produk uit Essence reeks en een "anti-aging" produk uit Forever Young reeks by asook Sonblok en vog onderlaag.

23/07/2026

Ontmoet Yolanda Baenhof (41)

Ek gebruik al 'n paar jaar verskeie kollageenprodukte. Toe Annique hul nuwe "Collagen with Rooibos" bekendstel, het ek besluit om dit te probeer.

Vir die afgelope twee maande voeg ek elke oggend een skep by my Annique Shake.

Ek het beslis 'n groot verbetering in my vel opgemerk – die klein knoppies op my vel is weg.

Maar die grootste verrassing vir my was die verbetering in my dermgesondheid. Ek voel nie meer opgeblaas of ongemaklik nie en ek sukkel ook nie meer met hardlywigheid nie.

Dit het vinnig een van my gunsteling Annique produkte geword, en ek sien uit daarna om die resultate oor die lang termyn te ervaar.

Lees meer hier:
https://annique.com/forever-healthy-rooibos-collagen-158g-pouch?ref=511736

22/07/2026

Het jy 'n trekerige, dalk branderig of 'n droë vel?

Hierdie is vir jou! 'n Luukse velsorgroetine wat spesiaal geformuleer is om droë, volwasse vel te reinig, balanseer, voed en intens te bevogtig, sodat jou vel elke dag sag, stralend en pragtig versorg voel.

Vir die jonger droë vel kies gerus die "Lucid Moisture lotion" en vir ouer droë vel kies die "Lucid Moisture for Dry".

Vir 'n voledige velsorg reeks....
Voeg een"treatment" produk uit Essence reeks en een "anti-aging" produk uit Forever Young reeks by asook Sonblok en vog onderlaag.

22/07/2026

Ontmoet vir Marianne Germishuys!

14 maande gelede het Marianne besluit om klein, volhoubare veranderinge aan haar leefstyl te maak. Sy het gesonder begin eet, brood en suiker beperk en NAD deel van haar daaglikse roetine gemaak.

Vandag is sy steeds op haar reis – maar kyk net na die verskil! ✨

Marianne sê: "Ek is nog op my reis, maar ek voel reeds soos 'n splinternuwe vrou."

Hierdie foto's wys nie net 'n verandering aan die buitekant nie. Dit vertel die verhaal van iemand wat dag vir dag aanhou kies het vir haar gesondheid en welstand.

14 maande. Klein, konsekwente stappe. Merkwaardige resultate!

As Marianne dit kan doen, kan jy ook. Begin waar jy is – een dag op 'n slag.

Kyk hierna:
https://annique.com/nad-30-capsules?ref=511736

20/07/2026

Ontmoet vir Irma Viljoen!

Irma is die trotse mamma van drie volwasse dogters en liefdevolle ouma van nege kleinkinders. ❤️ Omdat sy grootgeword het met 'n ma wat Annique gebruik én verkoop het, was 'n gesonde leefstyl nog altyd deel van haar lewe.

Haar gunsteling basiese gesondheidspakket is: ✨ NAD ✨ Optivite ✨ Lifestyle Shake

Sy geniet die natuurlike energie en daaglikse gesondheids ondersteuning wat hierdie produkte bied. Vir nóg beter ondersteuning beveel Irma ook die ✨Annique Rooibos Collagen Health Drink aan.

Dankie, Irma, dat jy jou gunsteling welstandsprodukte met ons deel! 🌸

Photos from The Experience Hub's Annique Rooibos with Dalene Richter's post 16/07/2026

🚀🌱 ’n Reusesprong vir Rooibos!
Van die Cederberg tot in die ruimte – Rooibos is op pad na die sterre! 🇿🇦✨

Vandag vier ons ’n geskiedkundige mylpaal met die suksesvolle bekendstelling van die Rooibos in Space-projek – ’n opwindende inisiatief wat wetenskap, landbou en onderwys saambring om die volgende geslag innoveerders te inspireer.

Later vanjaar begin Rooibossade hul buitengewone reis buite die aarde. Leerders uit die Cederberg sal die sending volg, die wonder van ruimtewetenskap ontdek en leer hoe mikrogravitasie plantgroei kan beïnvloed.

Dit is ’n gewaagde stap vorentoe vir STEM-onderwys én ’n trotse oomblik vir een van Suid-Afrika se mees ikoniese natuurskatte – Rooibos. 🌿🚀🇿🇦

Elrita Hetzel Hettie De Bruyn Magda Schröder Hannetjie Els Chantal Theunissen Leanne Jv Rensburg Nel Michelle Van Wyk Holtzhausen Colet Bezuidenhout Botha

13/07/2026

'n Redding vir elke huis

My 5-jarige is verskeie kere gebyt en die agterkant van haar nek was erg ontsteek. Ná die eerste aanwending van Liquid Skin Nutrition was daar geen teken van jeuk nie. Ek het dit later weer gespuit, en teen die middag was die rooiheid weg.
~ Alida Malan

Lees meer oor hieroor https://annique.com/essense-liquid-skin-nutrition-100ml?ref=511736

09/07/2026

Druk op die skakel om meer uit te vind voor jy 'n besluit maak!
👇🏼
https://anniquestore.co.za/newregistration.ws?c=511736

06/07/2026

Alet Naude is in haar 40's en sê behalwe vir die groot verskil wat "Annique Rooibos Retinol night treatment" op haar vel gemaak het, is daar 'n drastiese verbetering op haar hande agv n paar druppels elke aand!!🤜🏻👏🏻

Lees meer hieroor: https://annique.com/forever-young-retinol-night-treatment-30ml?ref=511736

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Bloemfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 20:15
Tuesday 09:00 - 19:00
Wednesday 09:00 - 20:15
Thursday 09:00 - 20:15
Friday 09:00 - 17:15
Saturday 09:00 - 05:00