Salon Nome

Salon Nome

Share

Haar & Bio Sculpture naels Salon

16/03/2022

Halo almal 🌸

Weens mediese redes was ek die afgelope tyd lank yt die salon yt en ek vra onverskoning daarvoor dat ek nie by almal kon ytkom nie. Ek sal vanaf die 12de April 2022 weer voluit terug wees in die salon ek se dankie vir Jul geduld en ondersteuning.
Groete
Ane’🌸

19/10/2021

Halo Almal 🌸

Ek laat weet net dat ek die einde November 2021 klaar Sal maak vir die jaar in die salon om rede ek gaan op kraam verlof. Ek laat weet aan Jul vroeg in volgende jaar wanneer ek weer Sal beskikbaar wees. Asb laat weet vroegtydig vir n afspraak om teleurstelling te voorkom. Baie dankie vir al Jul ondersteuning deur die jaar dit word opreg waardeur.
Groete
Ane’🌸❤️

Photos from Salon Nome's post 30/11/2020

Hair and nails done by Ane’ 🌸🌸

30/11/2020

Halo almal🌸
Ek latwet net dat die salon die 18de Desember 2020 die laaste dag sal oop wees en is vanaf die 19de Des 2020 gesluit 🌸 indien Jul enige afsprake wil maak vroegtydig om teleurstelling te voorkom 🌼
Die salon is weer oop vanaf die 6de Januarie 2021.🎀
Ons se vir Jul baie dankie vir Jul ondersteuning deur die jaar en Sien yt op n nuwe jaar wat voorle.⭐️
Groete
Salon Nome’ 🌸🌸🌸❤️

24/08/2020

’🌸 082 551 2519💅🏻🎀

Photos from Salon Nome's post 27/07/2020

Nails done by Ane’ 🌸Bio Sculpture 💅🏻

27/07/2020

Blond🌸hair done by Ane’ 082 5512519💇🏼‍♀️

23/07/2020

Hair done by Ane’ 082 551 2519🌸

23/06/2020

Ons is oop vir besigheid kontak my gerus by 082 551 2519
Groete aan almal
Ane’🌸🌸🌸

21/04/2020

SIRI wash my hair 😟salon sal gesluit wees tot verdere kennisgewing vir tyd en wyl wees veilig en sterkte aan almal ❤️

19/02/2020
Photos from Salon Nome's post 09/10/2019

Nails done by Ane’ 082 551 2519🌸

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Marquard Singel Nr 7 Dan Pienaar
Bloemfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00