Druppel vir Druppel
π Tuiste van die Druppel Maatjies
π§ Natuurlike sorg vir klein lyfies en groot harte
π Koester elke dag, een druppel op 'n slag
19/09/2026
π©΅π¦· **Ontmoet Klein Knersus!** π¦·π©΅
Ons nuwe **Druppel Maatjie** is hier om ons klein maatjies deur daardie tandekry-dae te help. πΏβ¨
Met **sagte tandjies, groot troos en baie liefde** is Klein Knersus altyd reg vir βn knuffel! π€π
**Klein tandjies, groot avontuur!** π¦·β¨
10/09/2026
π± Ontmoet Spruitjie Spriet! πβ¨
Spruitjie Spriet is ons klein leer- en eksamenmaatjie uit Koesterwoud. Hy help jou om rustig te fokus, jou gedagtes te orden en met selfvertroue jou beste te doen.
π Klein stappies, groot drome!
Saam met Spruitjie Spriet kan leer sommer βn bietjie lekkerder wees. πΏπβ¨
24/08/2026
Baie Geluk ons ons 3 Mammas.
Mariske Grobler
Nici Pretorius
Elri Marais
Maak asb kontak sodat ons julle pakkies kan pos.
22/08/2026
Ons Maatjies se bestandele!
22/08/2026
Wie en wat is Druppel Maatjies?
18/08/2026
π ONS SOEK 3 ERVARINGSMAMMAS! π
Wil jy help om Druppel Maatjies te toets en jou eerlike ervaring met ander mammas te deel?
β¨ Ontvang 'n GRATIS Druppel Maatjies-produk
β¨ Gebruik dit vir 2β3 weke
β¨ Deel jou eerlike terugvoer
Hoe om in te skryf:
π Like ons blad
π Deel hierdie plasing
π Kommentaar met:
β’ Jou kind/ers se ouderdom
β’ Watter Druppel Maatjie jy wil toets
β’ En βtagβ nog βn Mamma
π
Inskrywings sluit: 23 Augustus 2026
π Wenners aangekondig: 24 Augustus 2026
Ons sien uit daarna om jou en jou klein maatjie te ontmoet! πΏ
17/08/2026
NUUT! π Krampie Krul is hier!
Die sagte koliek-maatjie van Koesterwoud met sagte drukkies, troos en liefde vir klein hartjies.
πΈ Maagies te troos
πΈ Rustige oomblikke te bring
πΈ Daar te wees wanneer klein lyfies ekstra liefde nodig het
πΈ En om vir Mamma en Pappa ook te laat ontspan
Hierdie unieke Druppel Maatjie-ontwerp is beskikbaar vir diegene wat hul Koesterwoud-versameling wil uitbrei.
β¨ Beperkte bekendstellingsprys beskikbaar.
Skryf "KRAMPIE" hieronder en ek stuur vir jou die besonderhede.
π Koester elke dag, één druppel op 'n slag.
22/07/2026
πΏπ ONTMOET GROMPIE GROEN! ππΏ
Daarβs βn nuwe maatjie wat tussen die vars blaartjies van Koesterwoud kom kuierβ¦ πβ¨
Met haar vrolike glimlag, borrelende geaardheid en spesiale kruiesakkie aan haar sy, is Grompie Groen altyd reg om klein maatjies te herinner aan gelukkige oomblikke en βn ligte hart. ππ«§
Sy hou daarvan om vars lug te ruik, tussen die groenigheid te kuier en natuurlikβ¦ haar maatjies te help! π±
π Gunsteling kleur: Mintgroen
π Spesiale item: Haar kruiesakkie
πΏ Haar plekkie: Muntvallei
β¨ Haar lewensles: Geluk lΓͺ in dierbare oomblikke en βn ligte hart.
Welkom by ons Druppel Maatjies-familie, Grompie Groen! π
Wat maak JOU vandag gelukkig? πΏβ¨
Koester elke dag, één druppel op βn slag. π
Click here to claim your Sponsored Listing.
Website
Address
Bloemfontein
9301