Hair at Elsabe
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hair at Elsabe, Hair salon, Bloemfontein.
01/03/2022
Annique March 2022 Beaute Flipsnack is a digital catalog maker that makes it easy to create, publish and share html5 flipbooks. Upload a PDF or design from scratch flyers, magazines, books and more.
22/05/2018
Moeg om altyd dieselfde te lyk? Nuwe hare nuwe jy!!
BESPREKINGS: 083 280 0168
12/03/2018
Mooi hare hoef nie die "budget" te breek nie! Lyk jou beste teen lae pryse en goeie diens! JY VERDIEN DIT
12/03/2018
My ervaring is mense veral vroue voel skuldig om hulself te bederf. My aanbeveling?! Ontsnap ʼn oomblik die gejaagde lewe en skep asem minstens 1 x per week.
Kies die tyd wat vir jou sal pas en maak dit ʼn leefstyl. Teen slegs R320 per maand is dit waarlik bekostigbaar teen alle tye.
13/02/2018
Moeg om altyd dieselfde te lyk? Nuwe hare nuwe jy!!
BESPREKINGS: 083 280 0168
08/05/2016
15/04/2016
Vandag maak ons die jeug van die verlede mooi met die tradisionele set onder die droeer!!!!
06/04/2016
Warm diep kleure saam dankbare reendruppels kondig die herfs aamtelik aan!!!!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Bloemfontein
9330