Kosmos
She is cloth with beauty
24/03/2020
Dames , ek is baie opgewonde om die nuwe katalogus met julle te deel. Die stunning juwele is met baie liefde gemaak. Daar is iets vir elkeen smaak en in julle gunsteling kleure..... die katalogus is geldig tot 28 April. 2020https://www.dropbox.com/s/07k9bnxpyj3w5oy/null-1.pdf?dl=0
null-1.pdf Shared with Dropbox
12/03/2020
Geloof , Hoop en Liefde .....Maar die grootste hiervan is die liefde !
1 Kor13 v13 ....R160 beskikbaar in Afrikaans en Engels.
07/03/2020
Bestel vandag om terleurstelling te voorkom. Links bo R135 links onder R100 oorbelle bo regs teen R55 oorbelle middel R25 armband R100 hangertjie regs R110.
07/03/2020
Beskikbaar teen R150.
07/03/2020
Hier is jou winskopie vir die week hangertjie en armband combo vir R220 bestel vandag "she is cloth with beauty"
07/03/2020
Dames die winter is om die draai ,bestel joune vir R95 elk. Pragtige kleure beskikbaar.
28/02/2020
Bestel jou denim tekkies nou! R90 ( 1 - 3) - R 120 (4)
26/02/2020
Beautiful earings with matching rings available @ R50 per set.
23/02/2020
Soek jy die nuwe katalogus stuur n whatsapp boodskap na 0615823221
23/02/2020
Kaart houers R100 elk en beursies R135 inbox my vir julle orders ..
23/02/2020
Slingbags beskikbaar in pragtige kleure teen R240 .
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Boksburg
23/02/2020