Glow And Grow Mom

Glow And Grow Mom

Share

Ek help werkende mammas'n ekstra inkomste bou aanlyn op 'n veilige manier, om eendag jou baas te kan af dank 😉 & tyd terugwen met jou kinders.

10/06/2026

"Mamma, was jy by my rugbywedstryd?" 💔

Daardie een vraag kan 'n mens se hart breek.

Nie omdat jy NIE daar wou wees nie...

Maar omdat jy by die werk was.
Omdat die rekeninge betaal moet word.
Omdat jy gevoel het jy het eenvoudig geen ander keuse nie.

Ek weet hoe dit voel om spesiale oomblikke te mis terwyl jy alles gee om jou gesin te onderhou.

En tog voel dit asof jy altyd iets opoffer.

Óf jou tyd.
Óf jou kinders.
Óf jou eie gemoedsrus.

Ek het besef ek wil nie eendag terugkyk en spyt wees oor al die herinneringe wat ek gemis het nie.

Ek wou langs die rugbyveld sit.
Ek wou die applous hoor.
Ek wou daar wees vir die groot én die klein oomblikke.

Dis hoekom ek begin het om 'n ekstra inkomste aanlyn te bou.

Omdat ek meer beheer oor my tyd en my lewe wou hê.

Want kinders onthou dalk nie elke geskenk wat jy koop nie...

Maar hulle onthou wanneer jy daar was. 🤎

As jy ook droom van meer tyd saam met jou gesin en minder gemiste oomblikke, tik 'MIS' hieronder.

09/06/2026

MAMMA as jy moeg is om 'n baas permissie te vra om 'n "present mamma" te wees, komment vir my 'MOEG' en ek deel met liefde al die inligting met jou.

08/06/2026

Mamma, hoekom mag ek nie 'n R25 frozen yoghurt kry nie! 💔

Dit gaan nie oor die frozen yoghurt nie, dit gaan oor die gevoel.

Daardie oomblik wanneer jou kind iets klein vra en jy moet vinnig in jou kop begin somme maak.

"Kan ek dit hierdie maand bekostig?"

Jy glimlag.

Jy probeer maak asof alles okay is.

Maar binne-in voel dit asof jy faal.

Ek weet, want ek was daardie mamma.

Die mamma wat hard gewerk het.
Die mamma wat vroeg opgestaan en laat gewerk het.
Die mamma wat steeds gevoel het daar is nooit genoeg nie.

Nie genoeg geld nie.
Nie genoeg tyd nie.
Nie genoeg asemruimte nie.

En die ergste deel?

Jy wil net jou kinders gelukkig sien.

Jy wil nie elke keer "nee" sê nie.

Jy wil hulle kan bederf met die klein goedjies wat vir hulle groot beteken.

Jy wil weggaan vir naweke.
Jy wil herinneringe maak.
Jy wil nie elke sent hoef om te draai voordat jy 'n besluit neem nie.

Dit was die rede waarom ek besluit het om iets anders te probeer.

Nie omdat ek ryk wou word nie.

Maar omdat ek moeg was om net te oorleef.

Vandag help ek ander mammas wat dieselfde voel om te leer hoe om 'n ekstra inkomste aanlyn te bou deur 'n eenvoudige beginner-vriendelike stelsel.

Want elke mamma verdien meer as net oorleef.

Sy verdien keuses.
Sy verdien asemruimte.
Sy verdien tyd.
Sy verdien vryheid. 🤎

As jy hierdie gevoel ken, tik "INFO" hieronder en ek deel graag meer met jou. 🌸

08/06/2026

Ons oggend ritueel 🐾

05/06/2026

Jy weet daardie gevoel... Wanneer jy jou bank-app vir die 5de keer vandag oopmaak om seker te maak daar is nog genoeg geld vir die res van die maand. 💔

Jy tel elke rand.

Jy skuif goed rond in jou begroting.

Jy hoop die volgende debietorder gaan deur.

En intussen probeer jy steeds die beste mamma wees wat jy kan wees.

Ek onthou daardie gevoel goed.

Die stres.
Die onsekerheid.
Die konstante bekommernis oor geld.

Dis presies hoekom ek besluit het om iets anders te probeer.

Vandag help ek gewone mammas om te leer hoe om 'n ekstra inkomste aanlyn te bou deur 'n eenvoudige stap-vir-stap stelsel wat beginner-vriendelik is.

Nie omdat geld geluk koop nie...

Maar omdat finansiële asemruimte jou meer keuses gee.

Meer rus.
Meer tyd.
Meer herinneringe saam met jou kinders.

As jy moeg is om net te oorleef en gereed is om te kyk na iets anders, tik "INFO" hieronder en ek stuur vir jou meer besonderhede. 🤎🌸

05/06/2026

Njam!
Ek is al so lank lus vir hierdie. Ek het heeltemal vergeet om die "end result" af te neem vir julle 🤭

04/06/2026

Wasgoed ophang betaal my 🤭 Nog 'n mamma wat 'n besluit geneem het en wat 'n beter toekoms bou vir haar gesin!

04/06/2026

As ek kan, kan jy ook Mamma!

Kom luister saam en nooi die hele familie. Komment INFO 😉

02/06/2026

Hierdie is meer as net 'n foto.

Dis 'n herinnering van hoekom ek begin het.

Meer tyd saam met my kinders.
Minder stres oor geld.
Meer teenwoordig in die oomblikke wat saak maak.

Van oorleef na vryheid. 🤎

Wat is een ding waarvoor jy vandag dankbaar is?

01/06/2026

Moeg om elke maand met 'n sakrekenaar inkopies te doen? 💔

Moeg om heeltyd jou bankrekening te check om seker te maak daar is genoeg geld vir die volgende debietorder?

Moeg om "nee" te moet sê wanneer jou kind vra vir iets wat jy wens jy kon bekostig, soos daardie R25 frozen yoghurt?

Ek weet presies hoe dit voel.

Vir jare het ek hard gewerk, vroeg opgestaan, laat gewerk en steeds gevoel asof ek net oorleef. Die salaris het skaars die rekeninge gedek, en die spesiale oomblikke saam my kinders het ek dikwels gemis omdat werk altyd eerste moes kom.

Die waarheid is...

Baie mammas werk harder as ooit, maar voel steeds vasgevang.

Vasgevang tussen verantwoordelikhede.
Vasgevang tussen skuldgevoelens.
Vasgevang tussen tydtekort en geldtekort.

Dis presies hoekom ek begin het om 'n ander manier te soek.

Vandag help ek doodgewone mammas om te leer hoe om 'n ekstra inkomste aanlyn te bou met 'n eenvoudige, beginner-vriendelike stelsel wat jy van die huis af kan doen.

Nie omdat geld alles is nie...

Maar omdat meer inkomste jou meer keuses gee.

Meer tyd.
Meer asemruimte.
Meer herinneringe.
Meer van die lewe wat regtig saak maak. 🤎

As jy voel daar móét meer wees as net oorleef, tik "INFO" hieronder en ek sal vir jou meer besonderhede stuur.

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Boksburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Boksburg
1459

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00