Kreations Hair & Beauty
A modern, well-established hair salon offering luxury services tailored to every client. Where style meets sophistication.
Our fully qualified and experienced stylists are passionate about delivering exceptional results in a refined, welcoming space.
Kreations is 11 🥂
What a journey - Goeie tye, minder goeie tye maar ons beste seisoen nog!
Dankie aan elke klient wat al in ons stoel gesit het, van waar ons begin het tot nou- sonder julle was ons deure al lankal toe. Julle voel soos familie.
Dankie aan ons span dat julle net so lief en trots op ons salon is, soos ek. Dankie dat ons saam kan werk, lag, huil, leer en groei. Ek se dit gereëld - julle is die hart van ons salon.
Dankie aan ons wonderlike verskaffers dat niks ooit te veel gevra is nie, en dat julle altyd die ekstra myl vir ons stap, en as ek iets vra is die antwoord altyd ja en julle maak dit gebeur.
As daar iets is oor die jare wat uitstaan is dit ons consistancy! Dit is nie iets wat net gebeur nie, dit kom met tyd en hard werk. En ek is dankbaar daarvoor.
HAPPY BIRTHDAY TO US 🥂
31/07/2026
Lekker verjaar Ilze! Vandag het ons JOU gecelebrate 🤍🤍🤍
Dankie Oulik Vroulik buurvrouens dat jul saam met ons gekuier het
31/07/2026
Vandag verjaar n baie spesiale persoon. Ilze baie geluk met jou verjaarsdag - mag hierdie jaar mooi en sag wees op jou, want dit is net wat jy verdien. Vandag bederf ons jou - en dis lekker om jou te celebrate. Dankie vir als wat jy vir ons elkeen beteken. We are blessed!
Jys goud werd 🤍
Hip hip hoera!!
Adding dimension, a fresh haircut, and finishing it off with a Mycro keratin treatment
The ultimate combo for healthy, glossy, effortless hair.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
19 Protea Road, Protea Heights
Brackenfell
7560
Opening Hours
| Tuesday | 09:00 - 18:00 |
| Wednesday | 09:00 - 18:00 |
| Thursday | 09:00 - 18:00 |
| Friday | 09:00 - 18:00 |
| Saturday | 08:00 - 14:00 |