Adrianna Leila van Rooyen

Adrianna Leila van Rooyen

Share

Adrianna is 'n agt jarige meisie met sensoriese autisme. Sy is non verbal en dra nog doeke. Sy is ook neurologies gestremd.

Sy kominikeer deur gelyde en om te wys wat sy wil he. Sy is geevaleer op die vlak van 'n driejarige kind.

12/05/2026

Baie dankie vir Ada se pakkie. Sy het dadelik die t-shirt aangetrek toe sy by die huis kom. Sy en haar sussie het die bubble's gedeel.
Amorey het geblaas en Ada het die bubble's probeer vang.
Het na ete vir haar die microwave popcorn gemaak.
Binne die bed geklim en alles klaar gemaak.

05/05/2026
Photos from Adrianna Leila van Rooyen 's post 21/04/2026

Kan u asb Adi se page share baie dankie.

Photos from Adrianna Leila van Rooyen 's post 17/04/2026
Photos from Adrianna Leila van Rooyen 's post 17/04/2026

Ek verkoop die koekies om te help met Adrianna se uitgawes. 4kg koekies teen R130. Het drie verskillende soorte beskikbaar Choc Chip, Vanilla en Short bread. Adrianna is agt jaar oud sy is neurologies gestremd en het autisme sy kan nie praat nie en sy dra nog doeke. Altans sy gereeld gevat word om kamer te verlaat by die huis en skool het sy haar doeke permanent nodig. Sy is nie regtig heeltemal gepotty train nie oor dat sy nie met ons kan praat en se sy moet gaan nie. Die doeke wat sy moet dra kos baie duur en altans jy goedkoper adult diapers kry is die kwaliteit baie swak. Altans sy 'n fooi kry is haar uitgawes baie, sy gaan skool vanaf die ouderdom van 5 en daar is skoolfooie, transport uitgawes, skool uitstappies en aktiwiteite, mediese uitgawes, doeke ens Adrianna het sensoriese autisme menend sy eet net sekere kosse. Sy kry 24 uur versorging en word gebad en gevoer oor sy dit nie self kan doen nie. Altans sy die beste mediese behandeling kry toon sy min tot geen verbetering nie. Indien u koekies bestel kan u my asb kontak by 0676238184 of indien iemand 'n bydrae of donasie wil gee elke R10 help. Bank Besonderhede is soos volg Capitec, S van Rooyen, Savings, Acc Number 1508131986, Ref Adri. Dank u uit ons hart vir u ondersteuning.

15/04/2026

My engeltjie het verkoue, sy is vanaf dinsdag by die huis. Haar neusie loop erg.

06/04/2026

đź”—LEES MEER: https://brnw.ch/21x1kqp
Honderde staatspasiënte, wat psigiatriese behandeling en streng mediese toesig nodig het, word steeds in Suid-Afrika se oorvol tronke aangehou omdat hospitaalbeddens nie beskikbaar is nie en die stelsel knak onder sy eie traagheid.

04/04/2026

Vir almal wat gevra het, Jay is okay, ons vat als nou dag vir dag. Die maand het aangebreek. Gemengde gevoelens. Lekker slaap julle.🙏

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Brakpan?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Central
Brakpan
1549

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Adrianna Leila van Rooyen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Brakpan.