FYI Aesthetics by Dr Nico
FYI Aesthetics for all your aesthetic needs
16/10/2026
Ons kon Kelci se vel transformeer waar haar vel gesukkel het met aknee, na 'n vel wat gloei en stralendgesond is.
En sy kon matriekafskeid hou met hierdie gesonde vel.
Kontak ons vandag vir jou velbehandeling en -sorg.
14/10/2026
Daar word baiekeer gevra hoekom ons FYI reeks net 'n 30 SPF is. Mense soek graag 'n 50 SPF. Die antwoord is eintlik so eenvoudig.
Indien die SPF hoër as 30 is dan beteken dit daar word ander chemiese middels bygevoeg. FYI is 100% natuurlik. 100% vegan en nie op enige diere getoets nie.
En die 30 SPF bied meer as genoeg beskerming vir jou vel. Dis waterbestand en as jy dit ook op die strand gebruik bevat dit "anti-sand technology."
Bestel vandag joune by www.fyibeauty.co.za
Of by ons in studio: 083 799 4872 | 083 409 2132..
10/10/2026
Vir enige veltipe!
28/09/2026
Ons PureRefine Serum is één van my gunstelinge! Veral omdat my vel so wit soos melk is.
FYI SKIN word plaaslik vervaardig, 100% vegan-velsorgreeks. Vry van enige skadelike chemikalieë. Produkte is spesiaal ontwerp om jou vel te voed, te beskerm en jou natuurlike skoonheid te versterk; vir ’n stralende, gesonde vel, ongeag jou veltipe.
Jy kán die mooiste vel hê. Begin vandag.
26/09/2026
Om met mense se gesigte en velle te werk is vir my 'n voorreg. Chanré sukkel so bietjie met aknee wanneer stres toeneem en ons kon dit in studio vir haar behandel.
Sy GLOW!
Maak jou afspraak vandag by ons.
25/09/2026
Skoon vel. Duidelik sigbaar. Beheer hoe jou vel lyk.
Ons ClariPure Gel Wash is vir alle veltipes.
Kry vandag joune!
www.fyibeauty.co.za
Maak vandag 'n afspraak vir jou vel
083 799 4872 | 083 409 2132
(Ns. Hierdie foto is so geneem. Dit is my gesig en vel. Ek moes so "pose").
19/09/2026
Ek dra elke dag sonskerm. Al sien die son my nie eers nie. Ons rekenaars en ligte gee ook UV strale af.
Nou dat dit weer somer word is sonskerm van uiterste belang. Dit kan oor die langtermyn wonders vir jou vel doen.
Kyk na jou vel. Jy het net een.
#
13/09/2026
Dankie vir elke liewe verwysing. Dit is opsigself 'n kompliment.
Dankie vir jóú.
(Ns. Ek moes so pose vir die foto ... dis nie AI nie).
www.fyibeauty.co.za
Produkte beskikbaar in studio, by uitgesoekte Planet Nails winkels óf by dr Fanie v.d. Linde
Kontak ons vandag vir jou afspraak:
083 799 4872 | 083 409 2132
11/09/2026
Kry ons gebalanseerde velsorg-pakket vandag vir slegs R442!
ClariPure Gel Wash — 30 ml
PHBalance Toner — 30 ml
SoothRepair Moisturizer — 30 ml
PureRefine Serum — 10 ml
HealX+ Spot Treatment — 10 ml
Alles wat jy nodig het om 'n perfekte vel te kan hê!
Kontak ons vandag of maak 'n afspraak by ons studio.
09/09/2026
Hierdie is een van my gunstelingprodukte wat ek graag gebruik.
GlowRenew is propvol velvriendelike botaniese bestanddele, soos Marigold om olieproduksie te balanseer en irritasie te kalmeer, Tee tree olie om inflammasie te bekamp en genesing te bevorder, en Avokado olie om die vel sagter te maak en tekens van veroudering te verminder.
Kliënte is gek oor hierdie produk. Kry joune vandag!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
21 Magnolia Street
Brakpan
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when FYI Aesthetics by Dr Nico posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.