Kleinbederf Brits
Kleinbederf produkte is natuurlile produkte wat wat daagliks vars gemaak word! Wat ons produkte so u
06/12/2019
BAA BAA BAAAA...
Die laaste van ons 50cm Skape is op die rak en dan is hulle KLAAA...
Daar is net:
8 dogtertjies,
8 seuntjies en
8 Ballerina Skapies oor.
Maak seker jy bestel joune betyds, dis die laaste keer wat hul op die aanlyn-winkel beskikbaar gaan wees!
R390.00
02/12/2019
Ons ROOIBOS kom weer tot die REDDING... Moenie jou vakansie-tas pak sonder hierdie produk nie!
Die Rooibos Redding reeks is beskikbaar in die volgende produkte:
Lyfbotter 150g
Lyfbotter 300g
Lyfroom 300ml
Lyfwas 300ml
Verfrisser Sproei 300ml (heerlik vir die handsak of strandsak om bietjie af te koel in die hitte of word gebruik as “Toner”
Bestel joune voor 13 Desember!
02/12/2019
Kyk asb na ons tye vir bestellings
Riana Kleinbederf Brits 0670025715
26/11/2019
Bestel nou en gebruik kode BlackFriday vir jou 10% op alle aankope! Skakel my by 0670025715 Riana Brits Kleinbederf
16/11/2019
J U F F R O U
Onthou om jou Juffrou se bederf te bestel! Die 2 pakkette is nog beskikbaar tot einde November!
11/11/2019
DIE PERFEKTE PAKKET...
Nou beskikbaar teen afslag tot 18 November!
Kry vir hierdie week R20.00 afslag op AL ons reekse se Lyfwas & Lyfroom pakkette - NUUT en die perfekte geskenk!
Dames, Mans & Kinder Reekse
1 x Lyfwas 300ml en
1 x Lyfroom 300ml
Slegs R120.00 (Gewone prys R140.00)
Rooibos Redding en Bokmelk Reekse
1 x Lyfwas 300ml
1 x Lyfroom 300ml
Slegs R140.00 (Gewone prys R160.00)
08/11/2019
SPINTERNUUT...
Sitroengras & Suikerriet
Hierdie Seepkoeke en Seepskywe is nou beskikbaar en net soos die Suurlemoen& Papawersaad Seep beloof hierdie unieke geur om vinnig een van jou gunstelinge te word!
Seepkoek R38.00
Seepskyf R32.00
05/11/2019
SEE BEDERF LYFSKROP...
Kry jou vel reg met ons gewilde SEE BEDERF - Dit is voorwaar ‘n groot gunsteling - die SEE in ‘n pot!
Ons Sand&Sout {met ‘n heerlike Pynappel & Klappermelk geur} Lyfskrop is nou beskikbaar!
Met egte SEE-sand en growwe SEE-sout gaan hierdie skrop sommer vinnig die ander skroppe op jou rak vervang!
Kry joune NOU...
R72.00 elk
04/11/2019
Movember Spesiale Aanbod
29/10/2019
Keesfees 2019
Kersfees 2019
Wonderlike aanbiedings vir hele gesin!
Klein bederf Brits
0670025715 - Riana
24/10/2019
Skakel my vir enige navrae
Brits/Harties Agent
Riana Büchner
0670025715
Of email [email protected]
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Brits