Beu-Bella Haarsalon
Beu-Bella is 'n tuis haarsalon. Vriendelike en profesionele diens
11/07/2023
Het jy iemand nodig wat jou hare by jou huis kan doen? Ek is n gekwalifiseerde Haarkapster in Brits.
Kontak my gerus op 082 508 5195, Whatsapp welkom vir afspraak. Christelle
22/05/2023
Elke dag 'n nuwe kunswerk😄
Kontak my gerus op 082 508 5195, vir jou spesiale kunswerk vandag.
Christelle, hier in Brits. Ek kom na jou huis of ons kan reël by 'n salon
16/05/2023
It is where clients become friends.
I can do your hair at home or in a salon.
Contact Christelle during office hours Monday to Friday on 082 508 5195, also available on whatsapp. Situated in Brits North West.
08/05/2023
Beu-Bella Haarsalon in Brits is oop vir besigheid!!!
Ek kom na jou toe en maak jou mooi by jou huis😄
Christelle 082 508 5195 , Whatsapp welkom
20/02/2023
**All Brits people! Do you need someone to do your hair at your home?
**Al die Brits mensies! Het jy iemand nodig om jou hare by jou huis te doen?
Christelle 0825085195 (Whatsapp welkom)
Hi almal. Christelle hier 😄
Haarkapster in Brits. Kom na jou of by salon.
Slegs op afspraak.
082 508 5195
28/04/2020
18/04/2020
Geen kommer nie!!! Ek bly in oefening😁😁
💇♀️💇♂️Reg om jou weer mooi te maak
Maak vroegtydig jou voorlopige afspraak vir 1 of 2 Mei!!!
Christelle 0825085195
En so sit ons almal met ons hande in ons hare tot lockdown verby is!!! Nog 2 weke by!!
Ek kan net d**k hoe almal voel. Sit self met n "silwer randjie" 😁😁teen my kopvel
Maar hou moed, die gaan ook verbygaan.
Jy kan solank n voorlopige haar afspraak maak vir 1 of 2 Mei. Daar is al reeds n paar afsprake, maak jou afspraak vroegtydig. Sodra ons weet wat aangaan, kan ons die afsprake bevestig.
Ek sal van vroeg tot laat regstaan om almal mooi te maak. D**k ons gaan baie interessante "before en after" hê 😁😁
Sien uit daar na om almal se lockdown stories te hoor.
Christelle 0825085195
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Brits
Opening Hours
| Monday | 13:30 - 17:00 |
| Tuesday | 13:30 - 17:00 |
| Wednesday | 13:30 - 17:00 |
| Thursday | 13:30 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |