Pandora's Fragrances & Cosmetics
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Pandora's Fragrances & Cosmetics, Beauty, cosmetic & personal care, Brits.
17/09/2017
Spaar blikkies! Vir meer info kontak my by 0825724649
17/09/2017
Vir bestellings kontak my gerus!
15/08/2017
Nog n tevrede klient! ππ»
15/08/2017
Vir n klient gedoen π
En die wenner is.....π₯π₯π₯π₯π₯
Wag, voor ek die wenner aankondig wil ek vir almal duisend dankies se omdat jul my blad gelike en geshare het. Ek waardeer dit uit my hart β€οΈ. Moet asseblief nie ophou share nie.
Pandora's is n winkeltjie wat die lekkerste parfuum (vroue en mans) en vel bederfies verkoop, teen bekostigbare pryse. Saam met dit is daar ook hande werk wat ek myself doen soos versoek word deur kliente.
Nou terug na die wennerπ₯π₯π₯...
Martiena Barnard Cilliers is die wenner π, genomineer deur Bianca Bienkie Binx Cilliers. Kom gerus winkel toe en kom kies n bottel parfuum van jou keuse!
Die winkel is oop tot 17:00 vanmiddag en weeks dae vanaf 9-5!
Geseende Vroue Dag!! ππ
09/08/2017
Kompetisie sluit 12:00
09/08/2017
Kompetisie sluit vandag 12:00π
Like, share en tag julle!
08/08/2017
Onthou van die kompetisie julle! Nog net n dag en n half voor die wenner aan gekondig word!
Tag, like en share met die naam van die vrou wie jy d**k n botteltjie parfuum verdien...
07/08/2017
Kompetisie tyd!!!! π
Met Vroue Dag om die draai, is dit mos nou n goeie idee om parfuum vir daardie spesiale persoon in jou lewe te kry.
Tag en share met n vriendin, sussie, mamma of ouma se naam en ook waarom jy d**k sy verdien om te wen. π
Die wenner sal teen Woensdag middag 12:00 aan gekondig word en moet self die parfuum van hul keuse by die winkel kom af haal.
Winkel 25, Welwitschia Country Market, Damdoryn. Ons is oop vanaf 09:00 tot 17:00
Tag en share!! Kom ons kyk wie wenππ»ππ»ππ»ππ»
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Brits
0250
Opening Hours
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 17:00 |
| Sunday | 09:00 - 17:00 |