LekkerLab Homemade dog food & snacks
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from LekkerLab Homemade dog food & snacks, Health/Beauty, Brits, Brits.
12/08/2025
Need some homemade food for your dogs?? Contact us today!! πΆβ€οΈ
ππΆ Ons tweede bestelling wat uit gaan na βn baie gelukkige hondjie!!
Ons tuisgemaakte hondekos kan gebruik word as βn ete by dit self of as βn byvoeging tot jou hond se normale kos!! πΆπ₯©β€οΈ
Kontak ons via WhatsApp: 0714596774
05/08/2025
πΆ βn Maand se kos vir jou hondekind, uitgewerk op sy gewig vir 31 dae se etes!! Vars gevries en kan vinnig ontvries word met elke ete!!
Kontak ons via whatapp: 0714596774
Vars gemaakte honde kos wat jy kan vries!! Gemaak met vleis, groente en gesonde vesels!! Wat goed is vir jou hond se gesondheid!! β€οΈπ₯©π₯πΆ
31/07/2025
πΆβ€οΈπ₯π₯© contact us for healthy dog food!!
30/07/2025
LekkerLab Home cooked dog food!! Made with β€οΈ
22/07/2025
πΆ LEKKERLAB πΎ
Tuisgemaakte hondekos met liefde gekook
π 100% natuurlik. Geen preserveermiddels. Geen gemors.
π₯© Gemaak van sappige beesvleis en voedsame afval β net die beste vir jou hond!
π₯ Vars groente, proteΓ―ene en liefde in elke happie.
π― Perfek vir alle rasse en groottes
𦴠Help met gesonde spysvertering, glansende pels en sterk tande
π Gratis aflewering in die plaaslike area!
π Bestel nou en laat jou hond proe wat regtig lekker is!
π WhatsApp ons by 0714596774
π Besoek ons op Instagram/Facebook:
LEKKERLAB β Dis meer as kos. Dis liefde in βn bak.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Culinary Team
Attire
Website
Address
Brits
Brits
0250