Deo Sanitiser

Deo Sanitiser

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Deo Sanitiser, Health/Beauty, FIDDES Street 48, ERASMUS, Brooklyn.

23/08/2020

Baie dankie aan elk een wat van Deo Sanitiser gehou het, onthou om asb aan almal te (Share).

23/08/2020

Deo Sanitiser, selling HOCL acid, the most effective way to sanitise. It is save and affordable. Kills all gems, bacteria and virus, including COVID 19. R300 for 25L. Call 0842001639

19/08/2020

Deo Sanitiser, versprei HOCL acid, vervaardig deur HypoSanitiser. Die produk is goedkoop, baie veilig, en kan groot oppervlakte vinnig virus vry maak, en kan ook as Hand sanitiser gebruik word. Die produk is getoets, en het n MSDS.
HOCL acid, word deur jou witbloed selle geproduseer, om virusse en bakteria in jou liggaam aanteval. Dit word ook oor vrugte gespruit wat uitgevoer word, sodat daar nie swamme groei nie. Baie veilig op jou vel, omdat sy suur inhoud laer is, as jou vel se suur balans. Toets wat gedoen is, het bevestig dat HOCL die Corona 19 effektief doodmaak.
Deo Sanitiser, verkoop Hypo Sanitiser in 25l kane, die prys is R300. Indien jy meer as 50 kane bestel, kan afslag gereel word. Aflewerings koste is nie ingelsuit by prys nie.
Jy kan my skakel by 0842001639 (Jakkie) of 0846746792 (Sue Marie)

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Brooklyn?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Culinary Team

Attire

Website

Address


FIDDES Street 48, ERASMUS
Brooklyn
1020