Hair Gossipe

Hair Gossipe

Share

Ek verskaf profesonele diens aan jou in n rustige gemaklike atmosfeer waar jy kan ontspan.

27/09/2018

Vir al my kliente wat nog nie weet nie. Ek skuif na Glamazon salon. Ek sal van maandag 1ste Oktober daar wees. Jul kan my nogsteeds op my nm 0824564698 bel vir jul afsprake.

27/03/2018

Ek wil almal laat weet. Dit werk van nou af so. As jy n staande afspraak het elke week. Moet jy betyds wees vir jou agspraak. Wanneer jy nie opdaag nie word die afspraak nie uitgestel vir die volgende keer nie. Jy sal daardie blaas se geld verloor. So bly ons almal dan gelukkig.

01/02/2018

Salon sal nie saterdag oop wees nie.

30/12/2017

Bel vir jul nuwe jaar se nuwe hare dames. 082 456 46 98

06/12/2017

Die salon sal oop wees tot die 22ste Desember. Bel my 082 456 4698 vir jou afspraak.

06/10/2017

Ek is van maandag af weer beskikbaar by die salon

26/09/2017

Hi almal ek wil net laat weet ek is volgende week van die 2de tot die 7de Oktober nie by die salon nie. Ek maak vir almal plek hiersie week om jul almal te kan help. Bel my 0824564698 vir jou afspraak die week asb dat daar geen teleurstellings is nie.

Photos from Hair Gossipe's post 30/07/2017
07/06/2017

Elke vrydag is jou blaas net R80. Kom maak jou mooi vir die naweek

Photos 03/06/2017

Hierdie tannie se gunsteling klient. Hierdie baba sit stiller as meeste van my kliente

Photos 03/05/2017

Nuwe kliente begin met n afslag prys van R150

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Burgersfort?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Burgersfort
1150

Opening Hours

Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00