Luna-Lee
Makeup Artist
Bridal | Lifestyle | Events
Get in touch:
✉️ [email protected]
📞 068 006 0156
14/01/2026
Cheers to 2026🥂
Beautiful on her wedding day✨
09/10/2025
Golden hour, but make it make-up✨
10/09/2025
Marieta and her girls ✨
Head Makeup and Hair:
Makeup Assistants:
Photographer:
Venue:
19/08/2025
Wat was jou gunsteling grimering look van die briewe episode? 🌾
Stem hier onder in die comments en ons maak n tutorial van die wen look ✨
08/08/2025
Hierdie is nie net nog ’n foto nie. En dit is beslis nie net nog ’n drukkie nie.
Hierdie oomblik hou soveel meer vas as wat woorde ooit ten volle kan sê — dis die resultaat van maande se harde werk, lang dae, laat aande, trane wat stil gehuil is, lag wat agter die skerms gedeel is, geloof wat getoets is op maniere wat ons nooit verwag het nie, en herinneringe wat ons vir altyd sal koester.
Hierdie reis het nooit net oor werk gegaan nie — dit het gegaan oor om op te daag met jou hele hart. Oor om meer te gee as wat jy gedink het jy het, om op mekaar te steun wanneer dinge moeilik raak, en om krag te vind in oomblikke waar ons gevoel het ons het niks meer oor om te gee nie.
Dit was een van die moeilikste dinge wat ek al moes doen… maar ook een van die mees vervullende. En die mooiste deel van alles? Ek het iets gekry wat ek nooit sien aankom het nie: ’n lewenslange beste vriendin. 🤍
Ek is so ongelooflik trots op jou. Vir hoe jy staande gebly het, vir hoe jy getrou aan jouself gebly het, vir hoe jy jou hele hart gegee het vir hierdie droom wat jy al so lank dra. Ek het gesien hoe hard jy werk, hoe jy bid, en hoe jy nooit opgegee het nie — selfs nie wanneer alles te veel geraak het nie. Jy het ingestap in die rol waarvoor jy gebore is, en jy verdien elke deel van hierdie oorwinning.
Aan Boer Soek ’n Vrou — dankie dat julle ’n plek geskep het waar hierdie reis moontlik geword het. Dankie dat julle ons vertrou het. En dankie aan jou, my pêllie, dat jy my gekies het om saam met jou op hierdie pad te stap. Ek sal dit vir altyd koester.
Dit was nie net ’n projek nie. Dit was nie net ’n seisoen nie.
Dit was ’n lewensveranderende ervaring.
En jy — jy is die grootste geskenk wat ek daaruit gekry het. 🌾💫
Op drome wat waar word, vriendskappe wat gebore word, en stories wat ons vir altyd saam dra
08/05/2025
M A R I ✨
Een van die mees spesiaalste troues wat ek nog gedoen en bygewoon het. Diep lief Maraai🤍
Hare en grimering
Fotos
12/12/2024
✨S H O P T H E M A K E - U P L O O K✨
is the proud make-up and skincare sponsor for and we use all their products during the filming of Boer Soek n Vrou with doing her hair and makeup.
Eyes:
C10 concealer Set - Mallow
Crease - Tan and Latte Love
Outside Corners - Protea and Bordeux
Shadow Liner - Raven
Liner Blend - Safari Chic
Add On Glitter - Ladies Night
Inner Corner Highlight - Marry Me
Sheet:
Primer - WBB Daily Moisturizer
Foundation color - F12
Concealer color - C10
Contour - Powder Counter
Blusher - Rosy Cheeks and Perky Peach mix
Highlighter - Rose All Day
Lips:
Lip liner - Muse
Matte Liquid Lipstick - Kiki
Luster Lip Gloss - First Class
Buy your Willem Botha Beauty products now on their website.
For an extra 10% off your order use REANDI10
💄https://www.willembeauty.co.za💄
05/11/2024
Had the absolute stunning in my chair the entire week last week! Jy is lief en elke keer wat ek saam jou werk inspireer jy my net nog meer om beter te doen en te wees! Kry hierdie pienk lippie op se website!
05/10/2024
A C E M O D E L | Fashion Shoot✨
29/08/2024
C A E L A N | Huisdans🌱
22/08/2024
M I L A | Portfolio Shoot✨
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
23 Maison Crescent
Cape Town
7560
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |