Koekklitsers
Sensualiteit, sexualiteit, intimiteit, speeltyd, plesier, fantasie, sexplorasie - Alles is hier!
π Welkom by Koekklitsers...
Hier glo ons nie aan βone size fits allβ nieβ¦
want elke verhouding het sy eie resep. π§
Koekklitsers is βn speelse, diskrete ruimte
waar paartjies kan ontdek, leer en saam groei,
sonder oordeel, sonder drukβ¦ net nuuskierigheid en βn bietjie stroopsoet bewondering. β¨
Of julle nou:
π weer wil "connect"
π₯ iets nuuts wil probeer
π§ of net βn bietjie speeltyd wil byvoeg
β¦ons help jou om jou eie resep te bemeester. π
π HOE WERK DIT?
Ons doen dit persoonlik en diskreet:
π Stuur vir ons βn WhatsApp of Messenger
π Ons help jou kies volgens jou gemaksvlak
π Jy ontvang βn pragtig-verpakte, diskrete pakkie
π Met speelse resepte en verassings binne π
π€ Geen ongemak
π€ Geen verleentheid
π€ Net veilige ontdekking, op JOU tempo
π² Stuur gerus βn boodskap om te beginβ¦
Jou resep wag. ??
19/07/2025
Ons e-mail en website is tydelik buite werking... stuur gerus 'n DM of Whatsap.
Gelukkig werk die "speelgoed"....
https://www.facebook.com/share/r/19RYM34btC/
Part 2 - A new drawer and a bombshell? What a vibe. The Bedside Table Episode One.
30/10/2024
Tyd om dinge 'n bietjie op te kikker en aan te wakker... gaan kyk gerus en laat weet wat ons beter kan maak vir jul plesier! www.koekklitsers.co.za π
16/07/2024
β€οΈβοΈ Skep jou persoonlike plesierpakket vir winterverkenning. Meng en pas jou gunsteling speelgoed. π
WhatsApp +27 76 496 2181 of besoek die aanlyn winkel vir meer inligting: www.koekklitsers.co.za
13/07/2024
Verskoon die Engels, maar dit is belangrik om Intimiteit te verstaan. π
11/07/2024
π Versterk jou verhoudingsband met ons intieme welstandprodukte. ππ
π Besoek gerus ons webwerf vir meer inligting. π₯°
www.koekklitsers.co.za
08/07/2024
"I heard you like π© ....
I've got a πͺ and a π" ...
Of wat ookal sy gesing het in haar "song" , ...
Gaan kyk gerus na die πͺen π in die "Kragtige Klitsers" en "Roer Stokkie" kategorieΓ«...
www.koekklitsers.co.za
As jy nie vind waarna jy opsoek is nie, stuur gerus 'n WhatsApp.
07/07/2024
π―οΈπOntdek weer mekaar en maak tyd vir vir gereelde "cuddle" sessies met fisiese aanraking sonder die verwagting van seks.
Probeer sensuele massering deur ons reeks kerse, olies en masseerders te gebruikπ
https://www.koekklitsers.co.za/products/Fifty-Shades-Play-Nice-Vanilla-Candle-90g-p491832737
06/07/2024
π‘π Helder jul verhouding op met ons "Saamklits" versameling of "Stroopsoet" reeks beskikbaar by www.koekklitsers.co.za π‘π₯°
π€π As jy nie kan vind waarna jy opsoek is nie, stuur gerus 'n WhatsApp: +27 76 496 2181 sodat ons 'n bietjie lig op die onderwerp kan plaas...πππ‘
05/07/2024
π Mag jul Intimiteit die beste deel van jul Liefdes Verhaal wees. Gelukkige Vry-Dag! π
π©βπ Leer meer op die Aanlyn Winkel en wanneer jy ietsie koop (ja, ons Speeltyd Wenke is in Afrikaans)... www.koekklitsers.co.za
04/07/2024
πΌ Ontdek die voordeel van klitorale stimulasie en hoe dit jou welstand kan verbeter. Gaan kyk gerus aanlyn na die "Kolwyntjie Soentjies" , "Liefdes Eiertjies" en die "Blits Klits" kategorieΓ« in die aanlyn winkel! π
www.koekklitsers.co.za
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Website
Address
Cape Town
7441
Opening Hours
| Monday | 08:30 - 16:00 |
| Tuesday | 08:30 - 16:00 |
| Wednesday | 08:30 - 16:00 |
| Thursday | 08:30 - 16:00 |
| Friday | 08:30 - 16:00 |