Salon Estelanie
Salon Estelanie is a place where every family member can come and enjoy a range of Hair and Beauty services. Contact us on 021 988 0514.
Our specialized beauty therapist provides you with almost every beauty and relaxation treatment you could think of, such as pedicures, massages, facials, acrylic nails and make-up makeovers. Our hairstylist has a Masters Certificate and have been practicing her passion for many years. She is able to provide you with any hair related services, from tinting, perms, cut and blowdry, extension and foi
Happy 2022 for all my clients
Salon Estelanie will be open from tomorrow
4 January 2022
20/06/2020
GREAT NEWS
20/02/2020
Liewe Kliente ek wil jul bet in kennis stel dat ek more my laaste dag vir Desember werk. Ek gaan n operasie in my arm he. Ek het wel vir 2 dae die 24 ste em 30ste vir Vytjie on kleur op te sit. Skakel my gerus as jul afspraak wil maak.
11/06/2019
Spesiale aanbod slegs vir Woensdag 12 Junie shampoo sny en droogblaas R200
Skakel vir afspraak
021 988 0514
27/09/2018
Matriekafskeid 2018
26/03/2018
Goeie dag almal ek wil graag vir julle in kennis stel dat Salon Estelanie toe sal wees van Woensdag 28 Maart en sal weer oop wees op Woensdag 4 April. Ek gaan bietjie kamp. Jammer vir die ongerief. N Geseende Paasfees vir jul almal.
Hallo ek gaan Hannon bestel is daar enige iemand wat iets spesifiek soek grimmering en velsorg laatweet my asb so gou moontlik
More al my kliente ek gaan n groot order vir Hannon produkte insit. Wil gou hoor of enige iemand dalk grimmering of vel produkte soek want dan kan ek dit nou bestel. Sal jul my asb asap laatweet. Baie dankie
N baie Geseende Kersfees aan al my kliente baie dankie vir jul ondersteuning die jaar. Voorspoedige Nuwejaar en wees veilig
08/11/2017
24/08/2017
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Ascot Street 134
Cape Town
7570
Opening Hours
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 13:00 |