Paarl Dienssentrum
Old Age people still going strong and still doing their best
05/09/2026
September verjaarsdae
Baie geluk aan Christoleen
05/09/2026
03/09/2026
🌸Paarl Dienssentrum se Deurstopper projek🌸
Paarl Dienssentrum is trots op ons ons lede wat met soveel entoesiasme en liefde aan ons deurstopper-projek deelgeneem het.🧵
Hierdie projek het nie net kreatiwiteit en vaardighede bevorder nie, maar ook aan ons lede die geleentheid gebied om saam te werk, iets nuttigs te skep en n positiewe bydrae tot ons gemeenskap te maak.
Ons.is baie trots om die voltooide deurstoppers aan Radio KC te kon oorhandig.
Baie dankie aan elke lid wat gehelp het met die maak van die deurstoppers, asook aan almal wat hierdie projek onderstehn het.
Paarl Dienssentrum - saam maak ons n verskil
03/09/2026
26/08/2026
21/08/2026
Wil net baie dankie aan LivFit studio se vir ons maandlikse sessie, waardeer dit opreg.
Jou tyd ,geduld en toewyding word opreg waardeer. Die oefeninge help nie net met gesondheid en fiksheid nie, maar bring ook vreugde en geselligheid vir almal wat deelneem. Ons waardeer alles wat jy Olivia Losper vir ons seniors doen.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Paarl
Cape Town
7646
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 14:00 |
| Wednesday | 10:00 - 14:00 |
| Thursday | 10:00 - 14:00 |