Nails & Tanning by PretZil
Pain Free Permanent laser hair removal Soprano Xli
13/09/2022
Hallo everyone
This page will close. The laser hair removal will move to Lavish in Heritage Hill.
See you all there
11/04/2022
🔥 We provide a quality coding syllabus for kids to learn in a fun and inviting environment. To learn more visit our website: www.stimuzone.co.za
11/04/2022
Like our page or visit our website to stay up to date {www.stimuzone.co.za}
19/10/2021
Short & sweet
25/09/2021
02/09/2021
Miskien het iemand jou al daarteen gewaarsku.....
Maar ma wees bring die kwesbaarste in mens uit.
Dis eers as jy in die badkamer moet gaan wegkruip tot jy weer jouself bymekaar het dat jy besef watse prys jy vir moederskap betaal.
Jy sal altyd verantwoordelik voel vir daai klopende hartjie.
Die oomblik wat jou kind sy eerste asem teug neem, sal ook die dag wees waarop jy vir altyd jou eie een sal ophou. Jy sal nie jou kind se paaie kan gelyk maak en elke klip in jou kind se pad kan verwyder nie, maar jy sal alles saam met jou kind deurmaak. Eerste groot maatjie baklei, 'n juffrou wat dalk onredelik optree, jou kind se eerste groot liefdesteleurstelling of as jou kind gedrop word van A na 'n B span. Daarom is ons mammas, om ons kinders te help en reg te begelei deur hierdie stadiums.
Die aankoms van jou kind sal ook die aanduiding wees dat jy jouself nooit weer eerste sal stel nie.
'n Ma slaap nie. 'n Ma worry met haar oë toe.
Dis nie 'n kind se seer wat jou onderkry nie, ek d**k dis die magteloosheid om iets daaraan te doen wat 'n mamma se hart baie swaar maak.
Om kinders te hê is soos om jou hart buite jou lyf te dra, dit bring die kwesbaarste in mens uit.
Miskien het ek nie geluister toe hulle my gewaarsku het nie. En dis goed so.
Want mamma-wees is die moeite werd en dit is 'n voorreg.
Tonne liefde
Zuléka ©️
16/08/2021
🤣🤣🤣🤣🤣🤣
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Address
1081 Rasmus Erasmus Boulevard, Heritage Hill Estate
Centurion
1692
Opening Hours
| Monday | 07:30 - 18:30 |
| Tuesday | 07:30 - 18:30 |
| Wednesday | 07:30 - 18:30 |
| Thursday | 07:30 - 18:30 |
| Friday | 07:30 - 18:30 |
| Sunday | 08:00 - 14:00 |