CMH Studio

CMH Studio

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from CMH Studio, Hair salon, 1028 SAXBY Avenue, Centurion.

09/06/2020

Geagte CMH Studio klient

Dit is met groot hartseer dat ons nie hierdie nuus persoonlik aan elkeen kon oordra nie. Die lockdown het ons ongelukkig in die rede geval daarmee. CMH Studio se deure sluit weens wegtrek. Chantelle trek Kenja toe waar haar verloofde werk en ek trek George toe waar ek nog altyd wou gaan bly het. Dis baie exciting en terselfde tyd groot hartseer om ons awesome, lojale kliente agter te los.
Ons wens ons kon n lekker einde gee met n afskeid maar ongelukkig laat die reëls ons nou nie toe nie. Baie dankie vir al die ondersteuning en lojaliteit gedurende die jare elkeen beteken oneindig baie vir ons en sal jul nooit vergeet nie.

Ons het verwysings na Belli Capelli Hair and Beauty Studio. 2 baie oulike meisies met top dienste.
Rachelle 082 508 1099
Vanessa 072 172 0561
Adres: Aalwyn 11, Uitsigpark, Eldoraigne x 3

Ons stuur ook elke klient se kleur kaart aan na hulle wat in dieselfde produklyn werk as ons, so jul kan net voort gaan daarmee.

Groete Michelle/Chantelle
CMH Studio

24/03/2020

WE WILL BE CLOSED FOR THE 21 DAY LOCKDOWN...

WE WILL BE HELPING ALL CLIENTS TODAY
WEDNESDAY AND THURSDAY....

LIMITED BOOKINGS LEFT

27/11/2019

Brazilian Blowout

14/11/2019

Will be closed from the
23rd December till the
6th January.
We will be back Tuesday
7th of January.

PLEASE BOOK IN ADVANCE TO AVOID DISAPPOINTMENT

14/11/2019
Photos from CMH Studio's post 19/10/2019
11/09/2019

SPECIAL

Photos from CMH Studio's post 30/08/2019

After one wash!!!!!
AMAZING RESULTS

Photos from CMH Studio's post 27/08/2019

Beautiful Bride

27/08/2019

Berdine die Wenner van Moyoko Straightner

Hulle is oook te koop vir
R1799 IN SALON

27/08/2019

Laaste paar dae oor van ons Augustus special

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


1028 SAXBY Avenue
Centurion
0157