Ina's Feel-Good Corner
Ina's Feel-Good Corner is a supplier of Magnesium Salts and Oils, industrial Bicarbonate of Soda as
13/04/2026
MAGNESIUMSULFAAT (Epsom salt) in grootmaat beskikbaar :
Dis die een item wat elke huishouding moet hê. Mens bad hierin. Hierdie is so 'n goedkoop manier om die heel belangrikste mineraal nog op te neem.
Lae magnesiumvlakke word gediagnoseer deur simptome, aangesien dit moeilik is om deur bloedtoetse alleen te sien of jy n Magnesium tekort het. SImptome van magnesiumtekort:
- Depressie en angs
- Hoë stresvlakke
- Slapeloosheid, moeilike slaap
- Rustelose bene
- Naarheid
- Lae bloeddruk
- Hoofpyne, migraine
- Spierpyne
- Haarverlies
Hiermee pryse:
2,5kg @ R70
5kg @ R130
10kg @ R220
Aflewering in Centurion R50
Kontak my gerus op WhatsApp 084 406 5590
23/03/2026
Het jy geweet dat jy in Epsom sout (Magnesium Sulfaat) kan bad? Dit kan help met ADHD, Magnesium opname, fibromyalgia, voorkoming van hartsiektes, tiener aknee en vele meer.
Gebruiksaanwysings vir bad:
0-2 jaar so handjie vol
2-5j so n kwart tot n halwe koppie
5-9j halwe koppie
9-12j so halwe tot n 3/4 koppie
13-100j 1 tot 2 koppies
Kinders kan elke dag daarin bad en volwassenes minstens 1x pw. Le vir 20 minute.
Hier is die sout pryse :
2,5 kg @ R70
5 kg @ R130
10 kg @ R220
Afleweringskoste is R50 per bestellings in Centurion en Midstream
Gebruike vir Epsom Salt:
1. Heerlike ontspannende verykkende bad
2. Splinter kom makliker uit
3. Magnesium Voet skrop
4. Fantasties vir n gesigwas
5. Help vir seer lyf
6. Laat jou groente beter groei
7. Goed om teëls en "grout" skoon te maak
8. Wonderlike voet "soak"
9. Gesonde huis plante
10. Help slakke bestry
11. Pragtige rose
12. Voorbereiding vir grond voor plant
13. Lowergroen grasperke
Jy het niks om te verloor as die soutbad nie vir jou werk nie, want dan gooi jy net jou badwater op die gras en plante.
Kontakbesonderhede :
Ina Rautenbach 084 406 5590 .
[email protected]
Facebook blad : Ina's Feel-good Corner
09/03/2026
Het jy geweet dat jy in Epsom sout (Magnesium Sulfaat) kan bad? Dit kan help met ADHD, Magnesium opname, fibromyalgia, voorkoming van hartsiektes, tiener aknee en vele meer.
Gebruiksaanwysings vir bad:
0-2 jaar so handjie vol
2-5j so n kwart tot n halwe koppie
5-9j halwe koppie
9-12j so halwe tot n 3/4 koppie
13-100j 1 tot 2 koppies
Kinders kan elke dag daarin bad en volwassenes minstens 1x pw. Le vir 20 minute.
Hier is die sout pryse :
2,5 kg @ R65
5 kg @ R120
10 kg @ R200
Afleweringskoste is R40 per bestellings in Centurion en Midstream

02/03/2026

Kontak my op 084 406 5590 .
23/02/2026
MAGNESIUM SULFAAT (Epsom salt)
Ruk jou tuin op 'n goedkoop manier reg, deur Magnesium Sulfaat (Epsom Salt) te gebruik.
- Laat jou groente beter groei
- Gesonder huisplante
- Help slakke bestry
- Rose groei weliger
- Voorbereiding vir grond voor plant
- Help dat jou gras groener groei
Jy kan ook in die Epsom sout bad. Dit kan help met ADHD, Magnesium opname, fibromyalgia, tiener aknee en vele meer!
Hier is die sout pryse :
2,5 kg @ R65
5 kg @ R120
10 kg @ R200
Afleweringskoste : R40 per bestelling in Centurion en Midstream
Kontak my gerus : Ina Rautenbach 084 406 5590
19/01/2026
MAGNESIUMSULFAAT (Epsom salt) in grootmaat beskikbaar :
Dis die een item wat elke huishouding moet hê. Mens bad hierin. Hierdie is so 'n goedkoop manier om die heel belangrikste mineraal nog op te neem.
Lae magnesiumvlakke word gediagnoseer deur simptome, aangesien dit moeilik is om deur bloedtoetse alleen te sien of jy n Magnesium tekort het. SImptome van magnesiumtekort:
- Depressie en angs
- Hoë stresvlakke
- Slapeloosheid, moeilike slaap
- Rustelose bene
- Naarheid
- Lae bloeddruk
- Hoofpyne, migraine
- Spierpyne
- Haarverlies
Hiermee pryse:
2,5kg @ R65
5kg @ R120
10kg @ R200
Aflewering in Centurion R40
Kontak my gerus op WhatsApp 084 406 5590
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Website
Address
Centurion