Ruk soos jy lag
MS Warrior
Multiple Sclerosis
Daily trials and tribulations
Diagnosed with MS in 2019.
05/08/2024
Wanneer n mens so bly is jy kry jou ms medikasie dat n mens dit sommer in jou keel sal gooi en sluk.
Afgelope 2 maande was roffffff
#
18/07/2024
Sommige dae voel n mens maar net fyn en flenters geval.
That to shall pass.
09/07/2024
Ek moes net ðŸ¤ðŸ¤£
05/07/2024
Laat daai emosies wat jou terug hou gaan.
Spreek mense vry. Spreek jouself vry.
25/06/2024
Gee jouself erkenning.
Niemand ken jou pad nie.
20/06/2024
STORIE TYD
Wiskunde: 1
Yollie: Tiekel Tokkel
https://www.instagram.com/reel/C8boR_nI43d/?igsh=aW5oM2loZWs1OG55
Storie tyd #ruksoosjylag #ms #mswarrior #laughtherapy #multiplesclerosis #believeinyourself
20/06/2024
Die is darem rerig baie oorspronklik.
Lyk soos iets wat MS warriors ook kan baat.
16/06/2024
Ek het jou nie persoonlik geken nie.
Jy het vir baie mense n "gesig" gegee van wat MS is. Deur al die moeilike,seer tye het jy geglimlag,geveg,geglo.
Rus sag Mnr Klong.
Dankie vir al daai glimlagte, selfs deur alles wat jy deurgemaak het.
Thys die Bosveldklong sterf | Maroela Media Thys was vir langer as ʼn maand in die hoësorgeenheid van die hospitaal opgeneem.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Rooihuiskraal Road
Centurion
0154
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Ruk soos jy lag posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
19/06/2024